Ek skryf normaalweg kontemporêre romantiese en nou ook speurverhale, maar ek beplan om ander ook by te voeg met tyd. Elke verhaal is ‘n storie op sy eie, maar ek het van die karakters gebruik in daaropvolgende boeke en hulle het ouer geword. Dit sal meer sin maak om dit in die korrekte volgorde te lees.
I normally write contemporary romantic storie and now also mystery detective toeries, but I plan to add others in time. Every book is a story on it’s own but it will make more sense to read in the correct following order, as the caracters overlap and they grew older in following books.
Gepubliseer deur Karin via Karin Publikasies / Published by Karin via Karin Publications:
1. Yolanda se beurt (Lofdal Saga).
2. Ilse (Lofdal Saga).
3. Leonie word groot (Lofdal Saga).
4. Anton se begeerte (Lofdal Saga).
5. Adri (Lofdal Saga).
6. Sonja se Sonde (Lofdal Saga).
7. Pauline vind geluk (Lofdal Saga).
8. Omnibus 1:
- Paula (Lofdal Saga).
- Tanya se tweede keer (Lofdal Saga).
- Pieter bring haar terug (lossstaande).
- Andries se soektog (Losstaande).
9. Die Spanjaard (Losstaande).
10. Daardie Nag (Losstaande).
11. Paula (Losstaande publikasie – Lofdal Saga).
12. Tanya se tweede keer (Losstaande publikasie – Lofdal Saga).
13. Soekie (Lofdal Saga).
14. Verwronge wraak (Reeksmoord verhaal).
15. Pieter Bring haar terug (Ou Kaapse Verhaal).
16. Andries kom tot rus (Ou Kaapse Verhaal).
17. Omnibus 2
18. Melissa
19. Omnibus 3
20. Omnibus 4
21. Temmer van sy Hart – volg.(Wildtuin Avontuur)
22. Omnibus 5.
23. Vergelding (Reeksmoord wiewassit verhaal).
24. Elmien – volg.(Ou Kaapse Verhaal).
25. My Broer se vrou – volg.(Aksie verhaal).
26. Vergelding 2 (Sindikaat Misdaad verhaal) (Binnekort beskikbaar).
27. Rene (Ou Kaapse Verhaal)
Betree / Enter
28. Farao se Soektog (Antieke Egiptiese Fantasie)
29. Lekkerlees 1 (2 Ligte Afrikaanse verhale)
30. Christelle se sprokie (Liefdesverhaal)
31. Lekkerlees 2 (2 Liefdesverhale)
32. Marianne
33. Farao se Seun
34. Omnibus 6 (Volg)
35. Speur Reeks 1 (Volg)
36. Vergelding 3: Die wraak van Marcel.
37. Jean (Ou Kaapse Verhaal) (Volg)
Ander boeke van belang / Other books of interest.