Ander Boeke / Other Books

AfrHierdie blad wys ander plaaslike skrywers se boeke wat ek graag wil voorstel.

 

EngThis page point to other local authors and their books that I would like to introduce.

 

 

FSW

Flamingcrystal Softly Whisper.

Sy is ‘n plaaslike skryfster van Pongola in Suid Afrika, Ek kan haar boeke met die grootste vrymoedigheid aanbeveel as literatuur wat nie net ure se genot sal bied nie, maar dit wat u weer ‘n keer kan lees. Dit is beslis ‘n moet lees.

Flamingcrystal word heel bo aan my lys geplaas aangesien sy my rolmodel is. Sy het my heelwat geleer en ek bestook haar voortdurend met vrae wat sy so geduldig beantwoord. Ek sou graag die gehalte van haar boeke wil bereik in my skryfloopbaan.

She is a local author from Pongola, South Africa. I can recommend her books with the greatest confidence, that will not only offer hours of reading fun, but books you can reread. It is definitely a must read.

She is placed on top of my list as she is my role model. She learned me a lot and I bombard her contineously with questions that she so patiently answers. I would like to acieve the quality of her books in my writing career.

.



Adri Sinclair – Romance Author

tmp_15512-AdriS533348936tmp_15512-Chronicals-2137787855

Adri Sinclair is ‘n Suid-Afrikaanse skrywer, wie in Britanje woonagtig is. Sy het bekendheid verwerf vir haar uitstekende boeke in die Carmina reeks, the Second Breath Chronicals. ‘n Besliste moet-lees.

Adri Sinclair is a South African, residing in Brittain. She became wellknown for her excellent books in the Carmina series, the Second Breath Chronicals. A definate must read.

tmp_15512-Hidden Carmina1346574645

tmp_15512-Carmina Revealed-338963394

tmp_15512-Living Human-824007486


Marlio

Ander Skrywers se boeke word hier getoon.


Erika Visagie

Erika Visagie is ‘n begaafde skrywer van Suid-Afrika, wie se boeke ek met die grootste vrymoedigheid sal aanbeveel. Ondersteun haar gerus. Sy het tans twee publikasies by amazon.com.

My Liefste

Vader se Sondes


Joane de la Haye – Suid-Afrikaanse gruwel skrywer / South African horror author.


Steamy Romance Books – Heelwat gratis boeke / lots of free books.


 

Back

  • Share on Tumblr
  •