ISBN 978-1-311-95474-9 (epub)
‘n Ou Kaapse verhaal.
Andries Dreyer, wees, optelkind en wewenaar, begin swerf na sy aanneem ouers uitgesterf het. Sy aanneem moeder het hom die waarheid vertel dat sy nie sy eie moeder is nie. Hy soek orals na sy werklike ma.
Hy raak na twee jaar moeg en koop vir hom ‘n plaas. Hy ontmoet die kwaai buurvrou, Martie, ‘n kinderlose buurvrou. Sy staan hom by is die soektog na sy eie ma. Wat hy ontdek verstom hulle.
Die elektroniese weergawe is interaktief. U as leser kan met die kies van ‘n skakel kies of u die erotiese of romantiese weergawe wil lees, met ander woorde, u kan kies of u die boek met of sonder beskrywende seks wil lees.
Koop:
Elektronies:
Teen $3.41 (mobi weergawe) en $8.99 (slapband gedrukte weergawe).
EFT kopers, kontak my deur die kontakblad (Amazon.com se slapband weergawe uitgesluit).
Slapband:
Teen $8.99 (slapband gedrukte weergawe).
EFT is nie vir Createspace moontlik nie.