Skrywersbronne / Writer’s Links:
eBook Cover Creator – 3D boek ikoon aanlyn ontwerper & baie ander.
Boxshot eBook Cover Designer – Gratis aanlyn 3D book maker.
DIY Book Covers – Microsoft Word boekomslag ontwerpe.
My 3D Boekontwerper – Die beste aanlyn 3D boek ontwerper, met aflaaibare blanko foto. Werk slegs vanaf windows, maar met foto kan jy dit met ‘n ander program aflyn ontwerp.
My eBook – Suid-Afrikaanse eBoek blad – goeie bronne. Beslis die besoek werd.
Papeair.com – Create eBooks online (Die naam sê dit alles).
Adazing.com – Adazing.com, aanlyn bronne webwerf.
3D Boek video – Video hoe om ‘n photoshop action te gebruik om ‘n 3D boek op te stel.
45 WP themes – 45 Beste gratis reaktiewe WordPress temas.
SiteOrigin Vantage Documentation – SiteOrigin Vantage tema dokumentasie.
Aanlyn formateerder / Online Converter – Verander verskeie formate na ander van jou keuse.
Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika – Om aansoek te doen vir ‘n ISBN Nommer.
Resensies / Reviews:
Goodreads.com – Resensies van all boeke in publikasie.
Waar om eBoeke te publiseer / Where to publish eBooks:
Marleo Publiseerders vir persoonlike diens.
Jotha Publiseerders – Publiseerder.