Vergelding 2

ISBN: 9780463941072 (ePub)

ASIN: B07GDSKXV7 (Kindle)

Hierdie boek gaan oor slawerny en mensehandel:

Kaptein Lizette Jonker is uit haar nate toe sy gekies word om die motordiefstal sindikaat te ondersoek wat net 4×4 nutsvoertuie steel. Sy kry ‘n finominale span bymekaar en begin vroeg vordering maak in die saak. Sy is trots op wat sy sovêr bereik het en ook daarop dat sy menige geharde misdadiger weggebêre het om hul lewens in die tronk te slyt.
Dit is ‘n baie groot skok toe sy ontdek dat sy uit onkunde vir De Hartog, die veroordeelde verkragter, onskuldig tronk toe gestuur het. Hy sit al reeds vyf jaar onskuldig in die tronk. Hy is verbitterd toe hy uit die tronk kom, want hy het alles verloor, en besluit om sy lewe daaraan te wy om slawerny teen te werk. Hy weet hoe dit moet voel dat alles in jou lewe vir jou beheer word.
Lizette begin ‘n reeks ontvoerings ondersoek, min wetende dat JJ De Hartog dit ook ondersoek. Sy kom te naby aan die skurk vir sy gemak en hy laat haar en haar vriendin, Lienkie, ook ontvoer. Haar enigste hoop is dat JJ haar sal kry. Hulle het immers vrede gemaak.

Waarskuwing: Hierdie boek is nie geskik vir sensitiewe lesers nie en bevat tonele van geweld en ook geweld teen vroue. Seks word nie in detail beskryf nie.

Proefleser se kommentaar:
Vergelding 2 is puik. Oortref self my gunsteling, “Daardie Nag.” Jy mag maar breed glimlag. Vergelding 2 is vyfster gehalte.

Goodreads.com

[Besoek gerus self die Goodreads bladsy van Vergelding 2]

Goodreads.com resensies:

Zelda Bussey (5 Ster)
As much as I have enjoyed the other books this one is the best by far. Simply could not put it down.

Sonja Hamman (5 Ster)
Hierdie boek kan jy nie neersit nie. Dit is die skrywer se beste boek ooit. Ek stem volkome saam met hierdie stelling. Hier is propvol spanning, hartseer en aksie in hierdie boek.
Dit raak tyd vir Vergelding 3.

Elzette Snyman (5 Ster)


[Besoek gerus self die Smashwords.com bladsy van Vergelding 2]

Smashwords.com resensies:

Annie5509 (5 Ster)
Excellent. Johan Crous done a wonderful piece of writing here with Vergelding 2. Well, actually always. Love the story line and always feel good after all the bad guys get caught and brought to justice. Read all his books and each and every one just so good. Waiting for the next one.

Koop:

Elektronies:


Teen $4.59 (Kindle/mobi weergawe).

EFT kopers, kontak my deur die kontakblad (Amazon.com se slapband weergawe uitgesluit).

Back

  • Share on Tumblr
  •