Mar-Leo Publiseerders

Die keuse vir die beste gehalte publisering en boeke gehalte. Ek beveel hul dienste met die grootste vrymoedigheid aan. Ek maak van hul dienste gebruik en ek kyk nie een oomblik terug nie. Soveel ander Suid-Afrikaanse skrywers maak van hul dienste gebruik en jy kan ook. Jy sal nie spyt wees nie.

Jy kan die volgende dienste by hulle verwag:

►Publisering van boeke, digbundels en meer!
►Proeflees van skryfstukke teen billike tariewe.
►Set, druk en bind van boeke.
►Omslae ontwerpe van boeke en digbundels.
►Druk en laminering van volkleur omslae.
►Gratis ISBN registrasie op die skrywer se naam.
►Bemarking.
►Goeie raad.
►Vinnige omkeertyd.

Mar-Leo Publiseerders word gerugsteun deur Jotha Drukkers.

Jotha Drukkers bied die volgende dienste:

►Druk van klein en groot oplae boeke wat geringbind, draadringbind, gombind en garestik gebind kan word. Ons druk ook volkleur tydskrifte wat deur middel van gom of saalstik gebind kan word.
►Alle akademiese materiaal asook kongres en seminaar lektuur vir klein persoonlike tot groot groepe. Ons dienste behels ook die herdruk van vorige publikasies wat nie meer verkrybaar in die handel is nie.
►Massa wit en swart kopie drukwerk is ook beskikbaar en die druk van klein oplae volkleur pamflette en besigheidskaartjies. Ons druk ook faktuurboeke.

Besoek Mar-Leo Publiseerders se tuisbad hier.

Besoek Mar-Leo Publiseerders se Facebook blad hier.

Kontak Mar-Leo Publiseerders hier.

Besoek Jotha Drukkers se tuisblad hier.

Kontak Jotha Drukkers hier.

Mar-Leo , Publiseerders , Publishers , Drukkers , Uitgewers , Marleo , Jotha , Gehalte , Boeke , books , Printers , bemarking , bundel , digbundel , proeflees , proofing , marketing , set , setwerk , uitleg , ISBN , Mariette , Mariëtte , Johannes , Van Dyk , Van Dijk , boekhuis , boekehuis , skrywer , digter , omslag , omnibus , gombind

  • Share on Tumblr
  •