Dit is die tuisblad van Johan Crous Skrywer van Brackenfell, Kaapstad. Op hierdie blad veAfrrskyn my boeke wat ek gepubliseer het, artikels en ander belangstellings. Ek skakel ook na programme en ander skrywers.

Ek skenk al my boeke vir my vrou en sy publiseer dit onder Karin Publikasies.

EngThis is the home page of Johan Crous Author of Brackenfell, Cape Town. On this page feature the books I have published, articles and other interests. I link also to other programs and authors.

I donate all my books to my wife and she publish them under Karin Publications.


Dienste wat ons bied aan mede skrywers / Services we render to fellow authors:

Betree / Enter


Wat is nuut / What is new?

Fatal Night (Vertaling van Daardie nag) is nou lewendig op Amazon / Fatal Night is now live at Amazon.

Kyk onder na boswa in aanbou. Ek het weer vordering gemaak / Look below at “Boswa in bou” (bush trailer in build). I made some progress.

Ek het nou ander dienste bygevoeg wat ons aan ander skrywers kan bied / I have added other services that we can offer to fellow authors.

Laas opgedateer op / Last updated on: 2017-12-07.


install tracking codes

Visitors Total

My Gusnsteling Publiseerder en Drukker / My favourite Publisher and Printer:

Ek maak van hul dienste gebruik, want ek is so tevrede met hul omdraai tyd, pryse, afwerking, gehalte, vriendelikheid en daardie addisionele bederf. Diegene wat hulle aanbeveel het was so reg gewees / I make use of their services, because I am so satisfied with their return time, prices, quality, workmanship, friendlyness and that additional spoiling. Those who recommended them were so right!

Besoek Marleo Publiseerders

Afrikaans; Johan Crous; Romanties; Seks; Speurverhaal; Speurverhale; Liefdesverhaal; Liefdesverhale; Spanningsverhaal; Spanningsverhale, Eroties; Erotiese; Mondelingse; Ontspanningsverhaal; Ontspanningsverhale; Reeksmoordenaar; Reeksmoord; Romanse; Romantiese; Ou Kaapse; Aksie; Mondelinkse; Mondelingse; Intieme, Intiem, Intimiteit; Voorspel; Klimaks; Orale; Lek;

  • Share on Tumblr
  •