Soekie

ISBN 978-0-620-70999-6 Epub
ISBN 978-0-620-71000-8 Mobi
ISBN 978-0-620-71001-5 Pdf

Interaktiewe weergawe. Die leser kan met die kies van ‘n skakel besluit of hy/sy die romantiese weergawe wil lees (waar die bedtonele nie beskryf word nie maar aan die verbeelding oorgelaat word), of die erotiese weergawe (waar die bedtonele beskryf word an dit nie aan die verbeelding oorgelaat word nie).

Soekie Markgraaff het op drie-en-twintigjarige ouderdom pas klaargemaak met haar studies in Kaapstad na sy ‘n liefdesteleurstelling gehad het. Thinus kon dit nooit aanvaar dat sy ‘n maagd wil bly om dit vir haar man eendag te offer nie. Sy gaan direk na haar vakansie by Radio Suid werk as boekhouer en aflos platejoggie.
Tydens ‘n besoek aan haar tannie, Yolanda van der Sandt, ontmoet sy vir Jason Du Preez, wie so pas deur ‘n egskeiding gegaan het en niks met vrouens te doen wil hĂȘ nie, want sy vrou was ontrou. Soekie en Jason raak beste vriende, want beide het seergekry. Die feit dat Jason agt-en-dertig jaar oud is maak nie vir Soekie enige verskil nie. Hy bly ‘n opregte vriend.
Soekie ontmoet ander mans en kry weer seer, want hulle kan ook nie aanvaar dat sy ‘n maagd wil bly nie. Jason ondersteun haar ten volle en is elke keer daar vir haar om haar te troos. Sy huil elke keer sy skouer sopnat. Een aand skakel sy hom uit desperaatheid dat hy haar moet kom haal. Hy is betyds om haar uit die kloue van ‘n man te red. Die goeie vriend Jason, hy is altyd daar vir haar, haar beste vriend Jason is …..

Interaktief

Die elektroniese weergawe is interaktief. U as leser kan met die kies van ‘n skakel kies of u die erotiese of romantiese weergawe wil lees, met ander woorde, u kan kies of u die boek met of sonder beskrywende seks wil lees.

Koop:

Elektronies:


Amazon Icon Soekie
Teen $3.41 (mobi weergawe) en $10.99 (slapband gedrukte weergawe).

EFT kopers, kontak my deur die kontakblad (Amazon.com se slapband weergawe uitgesluit).

Slapband:

amazon-icon-soekie_cs

Teen $10.99 (slapband gedrukte weergawe).

EFT is nie vir Createspace moontlik nie.

 

Back

  • Share on Tumblr
  •