ISBN 978-1-311-59647-5 (epub)
Wanneer Melissa van haar perd af val en en verlam is. gee sy Hardus, haar geliefde die trekpas, want sy wil nie ‘n meulsteun aan sy nek wees nie. Hy weier dat sy alleen besluit en vra vir ‘n maand om haar saam met hom te neem en dan alleen sal hulle saam besluit.
Melissa moet onmiddellik haar skaamte afleer want Hardus moet haar bad, uit- en aantrek en haar kleedkamer toe neem. Gou-gou raak sy werklik lief vir hom, maar die dertig dae raak al hoe minder. Wat gaan Hardus besluit? Is hul liefde sterk genoeg?
Die elektroniese weergawe is die skoon en romantiese weergawe. Seks word nie in detail beskryf nie. Die gedrukte weergawe sal ook eersdaags skoon wees.
Koop:
Elektronies:
Teen $3.41 (mobi weergawe) of $9.99 (slapband gedrukte weergawe).
EFT kopers, kontak my deur die kontakblad (Amazon.com se slapband weergawe uitgesluit).
Slapband:
Teen $9.99 (slapband gedrukte weergawe).
EFT is nie vir Createspace moontlik nie.