Lekkerlees 2

ISBN: 9781005678197

ASIN: B097S2FDMD

Hierdie boek bevat twee korter verhale in een boek:

Mischelle:
Op sewentienjarige leeftyd is Mischelle lankal ‘n vrou, maar haar pa regeer haar lewe met ‘n yster hand, of sal ‘n leer gordel ‘n beter benaming wees?
Enige teken van verset of weerstand, en ook swak prestasie onderdruk hy deur haar te slaan. Sy mag nie mansvriende hê nie, en sy mag ook nie na haar matriekafskeid gaan nie.
Dan ontmoet sy vir Martin, die man wat haar voete onder haar lyf wegslaan…..

Tokkie:
Tokkie, wie in ‘n bestaande verhouding is, raak in ‘n motorongeluk betrokke en haar bolyf verbrand lelik. Gelukkig nie haar gesig nie. Haar kêrel verbreek hul verhouding. Sy vlug na die platteland om te vergeet en van voor af te begin.
Sy ontmoet die galante dokter Louw. Waldo is die een wat sy wil hê. Sy kan hom niks bied nie. Hoekom moes die noodlot juis vir haar kies om vermink? Hoe gaan hy reageer as hy haar brandwonde aanskou?

 

Die elektroniese weergawe is interaktief. U as leser kan met die kies van ‘n skakel kies of u die erotiese of romantiese weergawe wil lees, met ander woorde, u kan kies of u die boek met of sonder beskrywende seks wil lees.

$5.74 (Ongeveer R90.00)

Die slapband weergawe is nog nie by amazon.com beskikbaar nie.

Back

  • Share on Tumblr
  •