Druk jou Boeke self / Print your books by yourself.

Createspace.com

createspace

By Createspace, ‘n onderafdeling van amazon.com, kan jy teen geen koste jou boek opstel en laat druk. Dit werk op druk op aanvraag beginsel. Jy berei jou boek voor en met die aanlyn infrastruktuur kan jy die boek nagaan voor druk. Dit geld ook vir die omslag. Daar is genoeg hulp beskikbaar en ek het self geensins gesukkel nie.

Diee eeste druk en die daarna wat jy as skrywer berstel, is teen die drukkoste allees, maar dan maak jy geen wins daarop nie. Jy betaal net vir die posgeld. Byvoorbeeld. Jy het ‘n boek van 300 bladsye. Dit kos argumentsonthalwe $6.99. As jy dit bestel is dit $6.99 plus posgeld en jy kry jou boek. As jy tevrede is, gee jy die boek klaring en dit word aan jou kindle weergawe op amazon.com verbind en daar vra jy argumentsonthalwe $10.99.

Jan alleman wat die boek wil koop kan kies tussen die elektroniese weergawe tee argumentsonthalwe $2.99 (waarvan jy 70% kry) of jou gedrukte weergawe waarvoor jy ongeveer $3 kry – jy bepaal mos self die prys). Hy betaal net posgeld by en sy boek word in minder as vier dae gedruk en versend. Jy kan ook slegs vir jouself druk.

Die gehalte is onberispelik en die omslag se gehalte is dieselfde wat jy in winkels koop.

[fbcommentssync]

16 Boeke in druk

Ek het nou 16 boeke in druk. I now have 16 books in print.

nuwe-boeke-2

Hier is al 16 bymekaar. Here all 16 are together.

 

nuwe-boeke-1

Hierdie besending van 8 boeke het in die pos verlore geraak, maar Createspace het dit gratis vervang en binne vier dae per lugvrag aan my besorg. This batch of 8 books were lost in the post, but Createspace replaced it free of charge and delivered it by airfreight within 4 days.

 

nuwe-boeke-3

Mikayla, my kleindogter deel in my vreugde. Mikayla, my granddaughter, shares my happiness.

 

[fbcommentssync]

Lime Acres Primary School

screenshot_2016-10-08-09-25-13

Lime Acres Primary School, the excellent primary school in the town of Lime Acres, South Africa, where your child gets a proper and safe education. We love our children, they are the leaders of the future. They must be protected and taken care of.

(Posted by Anne-Marie Nagel).

[fbcommentssync]