Vier van my boekies was vandag op amazon.com se 100 top verkopers.
Verwronge wraak – #7
Die Spanjaard – #44
Omnibus 2 – #53
Pauline vind geluk – #56
Ek is maar nog ‘n beginner. Het eers in Julie verlede jaar my eerste boek gepubliseer.
Kry dit by amazon.com:
Verwronge wraak : kliek hier om af te laai.
Die Spanjaard : kliek hier om af te laai.
Omnibus 2 : kliek hier om af te laai.
Pauline vind geluk : kliek hier om af te laai.
[fbcommentssync]