Vergelding.

Nou is die proeflees stadium. Dit kom binnekort uit. Ek oorweeg om hierdie boek in druk ook te plaas. Die eerste speurverhaal was vier maande op die top 100 beste verkopers van Amazon.

Now in proof read phase. I am considering to put this book in print as well. The first detective story was for four months on the top 100 best sellers of Amazon.

 

 

[fbcommentssync]

Diep Roetes – Velma Barnard

fb_img_1481441183352

Ek is bevoorreg om deur die skryfster, Velma Barnard vereer te word met ‘n kopie van haar digbundel.
Sjoe! Ek is regtig beïndruk. Sy raak die leser se siel aan met haar woorde. Sy kry reg wat ek nie kan doen nie. Sy spreek boekdele met ‘n enkele gedig. Sy doen dit met elke gedig wat sy in hierdie bundel saamgevoeg het. ‘n Enkele sinsnede plaas die hele beeld helder in my oë asof ek dit voor my sien.
Ek beveel hierdie boek met die grootste vrymoedigheid aan. Dit is ‘n boek wat my beelwat plesier verskaf en een van daardie boeke wat ek weer en weer gaan lees.
Velma, jy mag maar dig en ek is geëerd om jou as deel van my vriendekring te hê.

[fbcommentssync]

Vergelding

3d-book-template_vergelding

Na die suskses van my eerste speurverhaal, Verwronge Wraak, is ek tans besig met ‘n tweede een, Vergelding. Hierdie een beloof om die eerste een by verre te oortref. Dit nader nou die einde. Daar is ‘n bietjie liefde ook in.

After the success of my first detective story, Verwronge Wraak, I am now busy with a second one, Vergelding. It is nearing completion. There will be a a bit of love in as well.

[fbcommentssync]