Eerste boeke in druk / First in Print

My eerste boek in fisiese druk was Yolanda se beurt. Die gevoel wat jy kry as jy die boek in jou hand hou, kan nie beskryf word nie. My first book in physical print was Yolanda se beurt. The feeling you get when you hold you own book in your hand cannot be described.

Boeke 1

My volgende sewe boeke is ook in druk. hier hou ek al agt saam vas. My next seven books are also in print and here I am holding all eight.

Boeke 2

  • Share on Tumblr
  •  

Weeslig

Weeslig

Inspirasieblad van Anne-Marie Nagel. kliek hier om te besoek of op die foto. Die blad is die inspirasie wat jy nodig het. Ek besoek hierdie blad graag. Anne-Marie is besig met haar debuut digbundel. Ek kan nie meer wag daarvoor nie.

 

  • Share on Tumblr
  •  

Kuiergaste op trefferslys

Treffers1

 

Die volgende boeke kuier vanoggend op Amazon se top 100 verkopers vir Afrikaans:

Verwronge wraak
Die Spanjaard
Yolanda se beurt
omnibus 2
Pauline vind geluk.

  • Share on Tumblr
  •  

Nuwe Omslag vir Die Spanjaard

Ek het die omslag van Die Spanjaard opgradeer. I have upgraded the cover of Die Spanjaard.

Nuwe Omslag / New Cover:

3D-Book-Template_Spanjaard

Ou Omslag / Old Cover:

3D-Book-Template_Spanjaard

  • Share on Tumblr
  •  

Kompliment / Compliment

Ek het hierdie pragtige kompliment gekry. I received this beautiful compliment.

Screenshot_2016-08-03-09-11-52

  • Share on Tumblr
  •