Nou in Druk / Now in Print

Yolanda se Beurt

3D-Book-Template_Yolanda Createspace

ISBN 978-1-53344873-6

Dit is te koop by Createspace op die beginsel van druk op aanvraag.

It is for sale at Createspace on the principle of Print on Demand.

Kry dit by / Get it at:

Createspace.com

  • Share on Tumblr
  •  

Verkope ranglys / Sales ranks

30

My boek, Omnibus 1, het die afgelope tyd nogal goed gevaar vir ‘n nuwe skrywer by amazon.com, alhoewel ek persoonlik nie oortuig is dat dat my beste boeke is nie. Gaan dit oor waarde vir geld? Hierdie boek het 930 bladsye en beslaan vier boeke.

My book, Omnibus 1, performed relatively well for a newbie author at amazon.com, although I am not convinced that it is my best book. Is it about value for money. This book is 930 pages and it is a collection of four books.

  • Share on Tumblr
  •