Nico Visagie Posted on 2017-05-262017-05-26 by Johan Crous Vriende, Gaan kyk gerus na hierdie blad. Nico se debuut verhaal is in my oë reeds ‘n treffer. Nico Visagie Skrywer. [fbcommentssync] Share on Tumblr
Vrouekeur se plasing Posted on 2017-05-262017-05-26 by Johan Crous Baie geluk Natasha met jou boek. En ja, met Mariëtte van Marleo stap mens die regte pad. Jy kan nie verkeerd loop nie. By haar kry jy die beste diens’ pryse en gehalte. [fbcommentssync] Share on Tumblr