Speur Omnibus 1

Oorspronklik gepubliseer as ISBN 978-0-7961-4709-7

Waaroor die boek gaan:

Drie speurverhale in een om die leuenstoelspeurder baie slapelose nagte te besorg.
Reeksmoord en mensehandel. 968 bladsye.

Verwronge wraak:
‘n Reeksmoordenaar teister die samelewing deur jong, beeldskone vroue te vermoor. Kaptein Wouter Malan moet sy storie ken om die moorde op te los.

Vergelding:
Lt. Kol Riaan Els moet ‘n reeks moorde oplos waar ‘n skerpskutter dwelmhandelaars vermoor. Hy tel vroeg die spore op, maar speurders kan ook mislei word.

Vergelding 2:
‘n Reeks vroue verdwyn en ‘n reeks luukse voertuie word gesteel. Na vyf jaar word JJ De Hartog uit die tronk vrygelaat. Hy haat die Polisie, maar dit is hom wat die vrouekaptein haar hoop plaas om haar te bevry. Die verhaal gaan oor mensehandel.

Nota: Twee van hierdie verhale bevat tonele van seks.

Koop

 

$9.99 (Ongeveer R190.00)

Die slapband weergawe is nog nie by amazon.com beskikbaar nie.

Back