ISBN-978-1-928401-55-1-Slapband
As verhoorafwagtende is Jacques Du Preez platgeslaan teen die aarde. Niemand glo hom dat dit nie hy was wat die misdade gepleeg het nie. Hy staar tronkstraf in die oë. Sy vrou Loula skei van hom en Jacques is gebreek. Hoe gaan hy sy naam in ere herstel?
Dan ontmoet hy vir Tillie, sy broer se vrou…..
Sy is ouer as hy, maar sy is alles wat hy in ‘n vrou wil hê. Hy sal nie toelaat dat iemand ‘n haar van haar hoof beskadig nie.
Wanneer sy ontvoer word sal hy alles in sy vermoë doen om haar terug te kry. Niks is ongeoorloof nie. Geen wet sal hom keer nie.
Mevrou, Juffrou, Leser, het jy die durf en moed om te lees hoe Jacques haar leer hoe om regtig bemin te word en nie afgeknou te word tydens liefde nie? Kan jy hierdie stomende boek neersit voor jy na jou asem sal snak?
Die elektroniese weergawe is interaktief. U as leser kan met die kies van ‘n skakel kies of u die erotiese of romantiese weergawe wil lees, met ander woorde, u kan kies of u die boek met of sonder beskrywende seks wil lees.
[Besoek Goodreads se boek blad van hierdie boek self]
Goodreads.com resensies:
Koop:
Elektronies:
Teen $3.41 (Kindle weergawe)
EFT kopers, kontak my deur die kontakblad (Nou beskikbaar).
Slapband:
(Teen R130.00).