Vergelding klim op

[fbcommentssync]

 

Slegs sewe dae na hy uitgegee is, is Vergelding op die top 100 beste verkopers vir Afrikaans by amazon.com. Ek kan slegs diegene wat my so getrou ondersteun en aanmoedig, bedank. Toe ek getwyfel het oor speurverhale, het Mariƫtte my aangemoedig. Dankie ek waardeer dit. Hy kom nou op die voorgrond na die sukses van Verwronge Wraak.

 
[fbcommentssync]

Posted in Skryf / Writing and tagged , , , , , .

Johan Crous