My broer se Vrou is uit net voor Kersfees!

Die lang verwagte boek, My broer se Vrou,  is uit, net voor Kersfees. Beide die slapband en elektroniese weergawe is plaaslik beskikbaar. Diegene wat van kredietkaarte gebruik maak, kan deur amazon.com of smashwords.com koop. Kontak ons deur die kontakblad. Die boek is gedruk deur Marleo Publiseerders in hul gebruiklike top gehalte.

The long expected bok, My broer se Vrou, is out, just before X-mas. Both the paperback and electronic versions are locally available. Those who wish to purchase per credit card, can do so via amazon.com or smashwords.com. Contact us through our contact page. The book is published by Marleo Publishers, in their usual best of quality.

[fbcommentssync]

  • Share on Tumblr
  •  

Vergelding klim op

[fbcommentssync]

 

Slegs sewe dae na hy uitgegee is, is Vergelding op die top 100 beste verkopers vir Afrikaans by amazon.com. Ek kan slegs diegene wat my so getrou ondersteun en aanmoedig, bedank. Toe ek getwyfel het oor speurverhale, het Mariëtte my aangemoedig. Dankie ek waardeer dit. Hy kom nou op die voorgrond na die sukses van Verwronge Wraak.

 
[fbcommentssync]

  • Share on Tumblr
  •  

Vergelding

3d-book-template_vergelding

Na die suskses van my eerste speurverhaal, Verwronge Wraak, is ek tans besig met ‘n tweede een, Vergelding. Hierdie een beloof om die eerste een by verre te oortref. Dit nader nou die einde. Daar is ‘n bietjie liefde ook in.

After the success of my first detective story, Verwronge Wraak, I am now busy with a second one, Vergelding. It is nearing completion. There will be a a bit of love in as well.

[fbcommentssync]

  • Share on Tumblr
  •  

4 Op ranglys / 4 on ranking list

Collage_01

 

Vier van my boekies was vandag op amazon.com se 100 top verkopers.
Verwronge wraak – #7
Die Spanjaard – #44
Omnibus 2 – #53
Pauline vind geluk – #56
Ek is maar nog ‘n beginner. Het eers in Julie verlede jaar my eerste boek gepubliseer.

Kry dit by amazon.com:

Verwronge wraak : kliek hier  om af te laai.

Die Spanjaard : kliek hier om af te laai.

Omnibus 2 : kliek hier om af te laai.

Pauline vind geluk : kliek hier om af te laai.

 

[fbcommentssync]

  • Share on Tumblr
  •  

Beste verkopers / Best sellers – Top 100

Op amazon.com se beste verkoperslys van Afrikaans, het ek vandag nommer sewe behaal met my boek, Verwronge Wraak. Nie te sleg vir ‘n beginner nie.

I have reached no 7 on amazon.com’s best sellers list for Afrikaans with my book Verwronge wraak. Not too bad for a rookie.

Screenshot_2016-06-29-14-47-05

Dit lê nou op nommer 10.

It is now on number 10.

Screenshot_2016-06-29-16-13-48

 

tmp_21691-3D-Book-Template_Verwronge Wraak818146754

My boeke huidiglik op die ranglys van top 100 / My books currently on the top 100 ranking list:

Verwronge wraak –   #10

Die Spanjaard –   #44

Omnibus 2 –   #53

Pauline vind geluk –   #56

[fbcommentssync]

  • Share on Tumblr
  •