Vergelding in wording / Vergelding in print

Vergelding is nou amper klaar gedruk. Vergelding is nearly completed.

Die 299 bladsye word gedruk op die beste gehalte kommersiële papier. The 299 pages are print on the best quality commercial paper.

Die pakkie papier word in die omslag gebind met warm gom. The pack of paper are glued inside the cover by hot glue.

Môre word die kante gesny en die boeke versend. Tomorrow the edges are trimmed and the books shipped.

Die omslag word gelamineer en geraam as deel van die diens. The cover is laminated and framed as part of the service.

[btnsx id=”1550″]

[fbcommentssync]

Posted in Skryf / Writing.

Johan Crous