Hoe om self jou eboek te formuleer

Writers’s Digest het ‘n artikel gebubliseer oor hoe jy self jou eboek kan formuleer na eboek formaat.

Lees artikel hier.

  • Share on Tumblr
  •  

Wenner: SMS kompetisie nr. 3

Baie geluk aan Anne-Marie Nagel, die wenner van ons derde SMS kompetisie. Sy is getrek uit 169 inskrywings.

Die eksemplaar van “My broer se vrou” volg eersdaags in die pos.

Hou hierdie spasie dop vir die volgende kompetisie vir ‘n eksemplaar van “Vergelding.”

  • Share on Tumblr
  •  

Marleo se nuwe pakkette

Die nuutste pakkette van Marleo Publiseerders:

Geldig tot einde Julie 2018. Beste waarde vir geld.

 

  • Share on Tumblr
  •  

Kokomo Radio – die beter radiostasie!


Vriende, Kokomo radio is die radiostasie wat ek regtigwaar kan aanbeveel. Jacquelene Louwrens en Anell Fourie speel nie net die heel beste musiek nie, maar hulle ondersteun ook plaaslike kunstenaars en gebeurtenisse. Selfs ons skrywers word ondersteun. Kokomo radiostasie het al twee onderhoude met my gevoer. Baie dankie julle. Hulle speel ook dikwels my versoeke vir gunsteling liedjies. Dit is die radiostasie wat jou nooit sal verveel nie.

Besoek hulle aanlyn  hier, waar u ook na hulle kan luister.

Luister na hulle op tunein hier.

Of besoek hulle op facebook hier.

  • Share on Tumblr
  •  

Marleo se boekbekendstelling op 10 Maart 2018

Lees gerus die artikel hier.

  • Share on Tumblr
  •  

Radio-onderhoud

Baie dankie Jacquelene Louwrens vir jou ondersteuning.

  • Share on Tumblr
  •