Lekkerlees 1 gepubliseer.

My bundel, lekkerlees 1 is gepubliseer. Dit is ‘n ligte Afrikaans bundel, wat twee verhale bevat, Madeleyn se klavier en Yolanka. Dit is beskikbaar by amazon.com en smashwords.com.

  • Share on Tumblr
  •  
Posted in Skryf / Writing.

Johan Crous