Nuwe stofomslae / New book covers

Melizandé Celine (melizandeceline@gmail.com) het vir my nuwe stofomslae ontwerp. Ek gaan my boeke se omslae vervang. Daar is enkeles wat nie op standaard is nie.

Melizandé Celine (melizandeceline@gmail.com) designed new book  covers for me. I am replacing some book covers. Not all of them are up to date.

3D-Book-Template_Adri 3

En / and

3D-Book-Template_Paula

Hierdie twee omslae is werklik van die beste gehalte en daar is geen onduidelikheid nie. Dit is nie ‘n modegier nie, maar ‘n welbeproefde verkoopstrategie, wat werk.

These two covers are of the best quality and there is no blur. This is not a fashion trend, but a well tested sales strategy, that works.

Welgedaan Melizandé. Jy weet net hoe. Dit is baie professioneel gedoen. Ek is trots op jou handewerk.

Well done Melizandé. You just know how. It is done very professionally. I am proud of your work.

  • Share on Tumblr
  •  
Posted in Skryf / Writing.

Johan Crous

One Comment

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *