The Little Book

Besoek gerus die blad van Martie Janse Van Rensburg, The Little Book.

Dit is Martie se blog oor alles en nog wat insake boeke. Die blad is goed versorg en ‘n besoek werd. Merk die blad gerus as ‘n gunsteling. Daar verskyn heelwat artikels en nuwe skrywers word aan die besoeker voorgestel.

Die blad is ook op Facebook beskikbaar onder die titel, The Little Book.