Waardering / Appreciation

Dit is een van die mooiste komplimente wat ek as skrywer ontvang het. Dit streel my ego om te weet ander mense waardeer my pennevrug so baie. This is one of the most beautiful compliments I have received. It boost my ego to know someone else is appreciating the fruits of my pen so much.

Skwik

[fbcommentssync]

4 Op ranglys / 4 on ranking list

Collage_01

 

Vier van my boekies was vandag op amazon.com se 100 top verkopers.
Verwronge wraak – #7
Die Spanjaard – #44
Omnibus 2 – #53
Pauline vind geluk – #56
Ek is maar nog ‘n beginner. Het eers in Julie verlede jaar my eerste boek gepubliseer.

Kry dit by amazon.com:

Verwronge wraak : kliek hier  om af te laai.

Die Spanjaard : kliek hier om af te laai.

Omnibus 2 : kliek hier om af te laai.

Pauline vind geluk : kliek hier om af te laai.

 

[fbcommentssync]

Beste verkopers / Best sellers – Top 100

Op amazon.com se beste verkoperslys van Afrikaans, het ek vandag nommer sewe behaal met my boek, Verwronge Wraak. Nie te sleg vir ‘n beginner nie.

I have reached no 7 on amazon.com’s best sellers list for Afrikaans with my book Verwronge wraak. Not too bad for a rookie.

Screenshot_2016-06-29-14-47-05

Dit lê nou op nommer 10.

It is now on number 10.

Screenshot_2016-06-29-16-13-48

 

tmp_21691-3D-Book-Template_Verwronge Wraak818146754

My boeke huidiglik op die ranglys van top 100 / My books currently on the top 100 ranking list:

Verwronge wraak –   #10

Die Spanjaard –   #44

Omnibus 2 –   #53

Pauline vind geluk –   #56

[fbcommentssync]

Nuwe boek

My nuwe boek Melissa is nou uit. Kyk op my boeke blad. My new book Melissa is now available. Look on my boeke page.

3D-Book-Template_Melissa2

Koop dit by amazon.com of smashwords.com.

[fbcommentssync]

Bundels / Anthologies

Dit wil voorkom of bundels heelwat beter verkoop as enkele boeke. Gaan dit oor waarde vir geld? My tweede omnibus het pas verskyn.

It appears that anthologies are better sellers than single books. Is it because of value for money? My second anthology was released.

3D-Book-Template_Omnibus 2

Te koop by Amazon.com en Smashwords.com.

For purchase at amazon.com or smashwords.com

 

[fbcommentssync]