{"id":531,"date":"2016-04-05T06:35:35","date_gmt":"2016-04-05T04:35:35","guid":{"rendered":"http:\/\/johancrous.co.za\/?p=531"},"modified":"2016-04-10T10:48:00","modified_gmt":"2016-04-10T08:48:00","slug":"resensie-dejavu-en-destiny-deur-fsw","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/johancrous.co.za\/?p=531","title":{"rendered":"Resensie: Dejavu en Destiny deur FSW"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-532\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/3D-Book-Template_DejavuDestiny-246x300.jpg\" alt=\"3D-Book-Template_DejavuDestiny\" width=\"148\" height=\"180\" srcset=\"https:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/3D-Book-Template_DejavuDestiny-246x300.jpg 246w, https:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/3D-Book-Template_DejavuDestiny-768x937.jpg 768w, https:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/3D-Book-Template_DejavuDestiny-839x1024.jpg 839w, https:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/04\/3D-Book-Template_DejavuDestiny.jpg 1760w\" sizes=\"(max-width: 148px) 100vw, 148px\" \/><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">(5 Ster).<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Destiny en Dejavu, is &#8216;n bundel van twee liefdesverhale, vanuit die pen van Flamingcrystal Softly Whisper. Dit is gebasseer op die fantasie genre.<br \/>\nDie verhaal bied die leser die liefde tussen twee mense wat oor verskeie eeue strek en waar die twee voor verskeie struikelblokke te staan kom. Hulle re\u00efnkardineer om mekaar weer te kan liefh\u00ea.<br \/>\nDie boek spring vinnig weg en beweeg vinnig van land tot land en situasie na situasie. Die skryfster maak nie gebruik van tradisionele hoofstukname nie, maar elke hoofstuk gee &#8216;n beskrywing wat &#8216;n opskrif het en die boeke verstaanbaar en sin laat maak.<br \/>\nDie plotte van beide boeke is meesterlik uitgedruk. Die skryfster moes baie moeite gedoen het om &#8216;n plot aan die leser oor te dra wat nie net sin maak nie maar interessant en boeiend is. Van boeiend gepraat, beide boeke boei die leser baie vroeg in die verhaal en dan kan die boek nie neergesit word voor jy die laaste blad nie eers klaar gelees het nie. Die boek is lankal klaar gelees terwyl die verhaal steeds in kop bly maal en jy hoop en bid die skrywer bring nog &#8216;n boek uit oor hierdie twee se liefde.<br \/>\nFantasieverhale kry dikwels kritiek by gebrek aan die vermoe\u00eb om die fantasie gedeelde geloofwaardig uit te beeld. Hierdie skrywer slaag een honderd persent daarin. Ek is self &#8216;n skrywer en het al my skryfwerk eenkant geskuif om eers hierdie boek te geniet.<br \/>\nDie boek is goed versorg en die verhaal vloei goed. Die karakters word baie deeglik geprojekteer. Hierdie verhaal is weereens een van daardie verhale wat jy nie lees wat gebeur nie, die skryfster plaas jou daar. Jy beleef alles self, uit jou eie o\u00eb.<br \/>\nWelgedaan FSW. Ek hoop van harte jy gaan &#8216;n derde boek in hierdie reeks uitbring. Hierdie twee boeke kan afsonderlik ook gelees word. Ek beveel dit met die grootste vrymoedigheid aan. Enige kritiek teen die boek? Ja, daar is nie nog nie!<\/p>\n<p>Kry dit gratis hier:<br \/>\n<script id=\"smashwords-widget-js\" src=\"\/\/www.smashwidgets.com\/1\/widgets.js\" async=\"async\"><\/script><\/p>\n<div class=\"smashwords-widget\" style=\"width: 180px; height: 150px;\" data-headline=\"Dejavu &amp; Destiny\" data-height=\"150\" data-width=\"180\" data-buttoncolor=\"#ffc801\" data-bgcolor=\"#fafafa\" data-ribboncolor=\"#4181c3\" data-font=\"sans\" data-items=\"book:625066\" data-type=\"single\"><\/div>\n<p><script id=\"smashwords-widget-js\" src=\"\/\/www.smashwidgets.com\/1\/widgets.js\" async=\"async\"><\/script><br \/>\n[fbcommentssync]<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>(5 Ster). Destiny en Dejavu, is &#8216;n bundel van twee liefdesverhale, vanuit die pen van Flamingcrystal Softly Whisper. Dit is gebasseer op die fantasie genre. Die verhaal bied die leser die liefde tussen twee mense wat oor verskeie eeue strek en waar die twee voor verskeie struikelblokke te staan kom. Hulle re\u00efnkardineer om mekaar weer [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_links_to":"","_links_to_target":""},"categories":[4],"tags":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/531"}],"collection":[{"href":"https:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=531"}],"version-history":[{"count":9,"href":"https:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/531\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":669,"href":"https:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/531\/revisions\/669"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=531"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=531"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=531"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}