{"id":1753,"date":"2017-09-10T17:00:00","date_gmt":"2017-09-10T15:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=1753"},"modified":"2022-07-27T16:19:06","modified_gmt":"2022-07-27T14:19:06","slug":"marleo-publiseerders","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=1753","title":{"rendered":"Mar-Leo Publiseerders"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die keuse vir die beste gehalte publisering en boeke gehalte. Ek beveel hul dienste met die grootste vrymoedigheid aan. Ek maak van hul dienste gebruik en ek kyk nie een oomblik terug nie. Soveel ander Suid-Afrikaanse skrywers maak van hul dienste gebruik en jy kan ook. Jy sal nie spyt wees nie.<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/marleo.co.za\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\"><img loading=\"lazy\" class=\"aligncenter wp-image-1759 size-full\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/09\/Marleo-2.jpg\" alt=\"\" width=\"1681\" height=\"296\" srcset=\"https:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/09\/Marleo-2.jpg 1681w, https:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/09\/Marleo-2-300x53.jpg 300w, https:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/09\/Marleo-2-768x135.jpg 768w, https:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/09\/Marleo-2-1024x180.jpg 1024w\" sizes=\"(max-width: 1681px) 100vw, 1681px\" \/><\/a><\/p>\n<h3>Jy kan die volgende dienste by hulle verwag:<\/h3>\n<p>\u25baPublisering van boeke, digbundels en meer!<br \/>\n\u25baProeflees van skryfstukke teen billike tariewe.<br \/>\n\u25baSet, druk en bind van boeke.<br \/>\n\u25baOmslae ontwerpe van boeke en digbundels.<br \/>\n\u25baDruk en laminering van volkleur omslae.<br \/>\n\u25baGratis ISBN registrasie op die skrywer se naam.<br \/>\n\u25baBemarking.<br \/>\n\u25baGoeie raad.<br \/>\n\u25baVinnige omkeertyd.<\/p>\n<p>Mar-Leo Publiseerders word gerugsteun deur Jotha Drukkers.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/jotha.co.za\/#xl_xr_page_index\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\"><img loading=\"lazy\" class=\"aligncenter wp-image-1764 size-full\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/09\/Jotha-0.jpg\" alt=\"\" width=\"495\" height=\"197\" srcset=\"https:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/09\/Jotha-0.jpg 495w, https:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/09\/Jotha-0-300x119.jpg 300w\" sizes=\"(max-width: 495px) 100vw, 495px\" \/><\/a><\/p>\n<h3>Jotha Drukkers bied die volgende dienste:<\/h3>\n<p>\u25baDruk van klein en groot oplae boeke wat geringbind, draadringbind, gombind en garestik gebind kan word. Ons druk ook volkleur tydskrifte wat deur middel van gom of saalstik gebind kan word.<br \/>\n\u25baAlle akademiese materiaal asook kongres en seminaar lektuur vir klein persoonlike tot groot groepe. Ons dienste behels ook die herdruk van vorige publikasies wat nie meer verkrybaar in die handel is nie.<br \/>\n\u25baMassa wit en swart kopie drukwerk is ook beskikbaar en die druk van klein oplae volkleur pamflette en besigheidskaartjies. Ons druk ook faktuurboeke.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Besoek Mar-Leo Publiseerders se tuisbad <strong><a href=\"https:\/\/marleo.co.za\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">hier.<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Besoek Mar-Leo Publiseerders se Facebook blad <strong><a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/profile.php?id=100009372922836&amp;ref=ts&amp;fref=ts&amp;__nodl&amp;_rdr\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">hier.<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Kontak Mar-Leo Publiseerders <strong><a href=\"https:\/\/marleo.co.za\/index.php\/kontak-ons\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">hier.<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Besoek Jotha Drukkers se tuisblad <strong><a href=\"http:\/\/jotha.co.za\/#xl_xr_page_index\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">hier.<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Kontak Jotha Drukkers <strong><a href=\"http:\/\/jotha.co.za\/#xl_xr_page_kontak%20ons\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">hier.<\/a><\/strong><\/p>\n<p><!--horizontal line--><\/p>\n<hr \/>\n<p>09 Oktober 2017<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"aligncenter wp-image-1775 size-full\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/10\/Books_202.jpg\" alt=\"\" width=\"950\" height=\"720\" srcset=\"https:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/10\/Books_202.jpg 950w, https:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/10\/Books_202-300x227.jpg 300w, https:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2017\/10\/Books_202-768x582.jpg 768w\" sizes=\"(max-width: 950px) 100vw, 950px\" \/><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">En Mar-Leo doen dit steeds. Die eerste nege maande van die jaar is pas verby en Mar-Leo het reeds meer as 100 nuwe publikasies gepubluseer. Die publikasies wissel van minimum bestellings, tot selfs bestellings van 1 000 boeke op &#8216;n keer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Menige skrywer en digter se drome en ideale is reeds hierdie jaar deur Mari\u00ebtte waar gemaak met haar diens, produkte, goeie pryse en eerlike diens. Dit klink na baie boeke, maar tog is die omkeertyd gemiddeld slegs twee weke. Skrywers wag nie maande soos by sommige ander drukkers of uitgewers nie, maar slegs so kort. Jy kry eers jou proef boek om te verifie\u00ebr voor die finale oplaag gedruk word. Verskeie van hierdie gedrukte boeke is al by hul tweede en derde oplaag. Verkope loop goed, want by Mar-Leo word die skrywers nie aan hul lot oorgelaat nie, maar hul boeke word ook bemark.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Skrywers het ook gemoedsrus want die boeke is van die beste gehalte. Geen kortpad word gevat ten opsigte van gehalte nie. Jy weet ook jou boek is in jou naam geregistreer en nie soos by sommige ander drukkers of publiseerders in hul eie name nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Veels geluk Mari\u00ebtte. Ek het reeds my keuse gemaak om my boeke by Mar-Leo te publiseer. Kyk <a href=\"http:\/\/johancrous.co.za\/?p=1701\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\">hier om die artikel te lees.<\/a><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek het reeds by betroubare bronne gehoor dat Mar-Leo Publiseerders nog hierdie jaar nuwe winskopies gaan uitbring, waar jy boeke teen spesiale afslagpryse kan laat druk. Ons wag in spanning.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Van gemoedsrus gepraat, jy kan gerus navraag doen by die Staatsbibliiteek of jou boek geregistreer is en in wie se naam. Kontak vir Me. Magret Kibido per vonkpos by <span style=\"text-decoration: underline;\"><span style=\"color: #0000f2; text-decoration: underline;\">&#77;&#x61;g&#114;&#x65;t&#46;&#x4b;i&#98;&#x69;d&#111;&#x40;n&#108;&#x73;a&#46;&#x61;c&#46;&#x7a;a<\/span><\/span>, of skryf na die Staatsbiblioteek by Posbus 397, Pretoria 0001, of skakel haar by Tel. +27 (0)12) 401 9718 en Faks: +27 (0)12) 325 5984.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/johancrous.co.za\/\" rel=\"attachment wp-att-84\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-84\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back.jpeg\" alt=\"Back\" width=\"50\" height=\"50\" srcset=\"https:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back.jpeg 204w, https:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back-150x150.jpeg 150w\" sizes=\"(max-width: 50px) 100vw, 50px\" \/><\/a><\/p>\n<p><span style=\"color: #ffffff;\">Mar-Leo , Publiseerders , Publishers , Drukkers , Uitgewers , Marleo , Jotha , Gehalte , Boeke , books , Printers , bemarking , bundel , digbundel , proeflees , proofing , marketing , set , setwerk , uitleg , ISBN , Mariette , Mari\u00ebtte , Johannes , Van Dyk , Van Dijk , boekhuis , boekehuis , skrywer , digter , omslag , omnibus , gombind<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die keuse vir die beste gehalte publisering en boeke gehalte. Ek beveel hul dienste met die grootste vrymoedigheid aan. Ek maak van hul dienste gebruik en ek kyk nie een oomblik terug nie. Soveel ander Suid-Afrikaanse skrywers maak van hul dienste gebruik en jy kan ook. Jy sal nie spyt wees nie. Jy kan die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"templates\/template-full.php","meta":{"_links_to":"","_links_to_target":""},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/1753"}],"collection":[{"href":"https:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1753"}],"version-history":[{"count":19,"href":"https:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/1753\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":4145,"href":"https:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/1753\/revisions\/4145"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1753"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}