{"id":702,"date":"2016-04-11T21:15:34","date_gmt":"2016-04-11T19:15:34","guid":{"rendered":"http:\/\/johancrous.co.za\/?p=702"},"modified":"2016-04-12T06:47:10","modified_gmt":"2016-04-12T04:47:10","slug":"die-koekieboekie","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/johancrous.co.za\/?p=702","title":{"rendered":"Die koekieboek"},"content":{"rendered":"<h3>&#8216;n Hele boek oor &#8216;n vrou se koekie!<\/h3>\n<h4>\u00a0<a href=\"http:\/\/www.thecookiebook.info\/die-koekieboek\/\" target=\"_blank\">Lees die volle artikel hier.<\/a><br \/>\n\u2019n Unieke boek vol intieme feite en fabels<\/h4>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie klein wonderwerk \u2013 die vagina, is heeltemal te lank in geheimhouding gehul en skromelik verwaarloos. Nie meer nie! Die Koekieboek is \u2019n kunstig saamgestelde gebruikershandleiding wat hierdie taboe uit die weg wil ruim en vroulike selfbemagtiging bevorder. Die boek, met meer as 100 smaakvolle kleurfoto\u2019s en illustrasies, bied \u2019n verfrissende perspektief op di\u00e9 verborge skat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ontdek fassinerende feite, geniet seldsame en interessante historiese brokkies soos die bisarre geskiedenis van voorbehoeding, eksperimenteer met boskasiedekorasie, leer meer oor dogtertjies se dingetjies, puberteit, die maagdevlies en die G-kol en kry die jongste wenke oor intieme gesondheid en sorg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Koekieboek is informatief, lighartig en op die vrou af. Dit is gebaseer op goed nagevorsde mediese inligting en dus iets wat vroue met hul dogters, kleindogters en geliefdes kan deel. Gebruik dit as jou intieme gids en metgesel op die lewensreis \u2013 vanaf kindsbeen tot en met die menopouse, en daarna \u2026<\/p>\n<p>[fbcommentssync]<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Hele boek oor &#8216;n vrou se koekie! \u00a0Lees die volle artikel hier. \u2019n Unieke boek vol intieme feite en fabels Hierdie klein wonderwerk \u2013 die vagina, is heeltemal te lank in geheimhouding gehul en skromelik verwaarloos. Nie meer nie! Die Koekieboek is \u2019n kunstig saamgestelde gebruikershandleiding wat hierdie taboe uit die weg wil ruim [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_links_to":"","_links_to_target":""},"categories":[4],"tags":[],"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/702"}],"collection":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=702"}],"version-history":[{"count":3,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/702\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":705,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/702\/revisions\/705"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=702"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=702"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=702"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}