{"id":545,"date":"2016-04-06T18:00:16","date_gmt":"2016-04-06T16:00:16","guid":{"rendered":"http:\/\/johancrous.co.za\/?p=545"},"modified":"2016-04-10T10:40:45","modified_gmt":"2016-04-10T08:40:45","slug":"dejavu-destiny-resensie-deur-elsa-naude","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/johancrous.co.za\/?p=545","title":{"rendered":"Dejavu &#038; Destiny resensie deur Elsa Naud\u00e9."},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Na die onlangse vrystelling van Flamingcrystal se vlagskip van boeke, haar treffer bundel, Dejavu &amp; Destiny, begin die resensies inkom namate meer mense die boek lees. Hier is die resensie van Elsa Naud\u00e9 op goodreads.com.<br \/>\nAfter the recent release by Flamingcrystal of her anthology of two books, Dejavu &amp; Destiny, her flagship, the reviews are coming in as more readers are reading the book. Here is the reviewe on goodreads.com.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die oorspronklike artikel kan <a href=\"https:\/\/www.goodreads.com\/book\/show\/29616440-dejavu-destiny\" target=\"_blank\">hier<\/a> gelees word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">The original article can be read <a href=\"https:\/\/www.goodreads.com\/book\/show\/29616440-dejavu-destiny\" target=\"_blank\">here.<\/a><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek het hierdie boek aangeskaf omdat ek &#8216;n ander skrywer se resensie gelees het. Fantasieverhale was nog nooit my idee van boeke nie. Flamingcrystal het my verras. Ek het binne die eerste tien persent van die boek geweet ek sal nie in staat wees om op te hou voor ek dit nie klaar gelees het nie.<br \/>\nDie tema van ewige liefde wat eeue span is werklik aan my opgedis en ek het dit ook baie geniet. Die onwerklike element van fantasie het sy as &#8216;n werklikheid aan my voorgel\u00ea. Ek het ook &#8216;n traan in beide boeke moes afvee. Die skrywer moet &#8216;n liefdevolle mens wees om die liefde so mooi te projekteer. Sy het my nie een keer verveel nie. Die hoofstukke wat nie nommers het nie maar name is nogal mooi en dinge maak meer sin as wat nommers sou doen. Hierdie boek sal ek beslis op my hardeskyf bewaar om weer &#8216;n keer te lees. Ek sal graag so liefgeh\u00ea wil word soos wat Angela en Beryl liefgehad is.<br \/>\nEk het hierdie boeke be-oordeel met &#8216;n punt van 4.6 en derhalwe moet ek dit &#8216;n volle vyf gee. Ek beveel hierdie boek aan vir lesers wat soos ek nie juis aan fantasie glo nie. Nou het sy my oorreed om nog fantasie boeke aan te durf. Die komende winter gaan ek my lang eensame aande met fantasie deurbring. Ek wag geduldig vir haar volgende boek.<br \/>\n<!--facebook like and share--><br \/>\n<!--?php echo fb_like_button(); ?--><\/p>\n<p>[fbcommentssync]<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Na die onlangse vrystelling van Flamingcrystal se vlagskip van boeke, haar treffer bundel, Dejavu &amp; Destiny, begin die resensies inkom namate meer mense die boek lees. Hier is die resensie van Elsa Naud\u00e9 op goodreads.com. After the recent release by Flamingcrystal of her anthology of two books, Dejavu &amp; Destiny, her flagship, the reviews are [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_links_to":"","_links_to_target":""},"categories":[4],"tags":[21,14,24,23,15,13],"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/545"}],"collection":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=545"}],"version-history":[{"count":6,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/545\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":667,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/545\/revisions\/667"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=545"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=545"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=545"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}