{"id":4018,"date":"2021-08-01T16:43:56","date_gmt":"2021-08-01T14:43:56","guid":{"rendered":"http:\/\/johancrous.co.za\/?p=4018"},"modified":"2021-08-01T16:43:56","modified_gmt":"2021-08-01T14:43:56","slug":"marianne","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/johancrous.co.za\/?p=4018","title":{"rendered":"Marianne"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" class=\"wp-image-4019 size-large\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2021\/08\/3D-Marianne-1311x1600.jpeg\" alt=\"\" width=\"720\" height=\"879\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2021\/08\/3D-Marianne-1311x1600.jpeg 1311w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2021\/08\/3D-Marianne-246x300.jpeg 246w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2021\/08\/3D-Marianne-768x938.jpeg 768w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2021\/08\/3D-Marianne-1258x1536.jpeg 1258w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2021\/08\/3D-Marianne-1678x2048.jpeg 1678w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2021\/08\/3D-Marianne.jpeg 1821w\" sizes=\"(max-width: 720px) 100vw, 720px\" \/><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>Marianne is so pas deur die redigeringstadium en sal binnekort lewendig wees vir lees.<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n<p style=\"text-align: justify;\">Eben Le Roux, die suksesvolle ingenieur en sanger staan &#8216;n onderhoud toe aan die hoogs suksesvolle redaktrise van &#8216;n vroue tydskrif, Marianne Van Heerden. Sy vind Eben en sy vrou die volmaakte paartjie. Hy gee haar alles wat haar hart begeer. Wanneer Chantal haar geluk in die arms van &#8216;n veel jonger man soek, is hy gebreek en wanneer hul paadjies skei, glo hy hy gaan alleen loop.<br \/>\nMarianne se huweluk is gesond en haar man Tommy maak al haar drome waar. Wanneer hy na al die jare instem dat hulle na die Kaap kan verhuis, ken haar geluk geen perke nie. Eben, as huisvriend, help hulle om fabriekspasie vir hul drukkery te kry. Wanneer haar man in &#8216;n ongeluk sterf, tuimel haar geluk inmekaar. Sy wil nie getroos word nie. Tommy was haar alles.<br \/>\nGaan twee gebroke siele mekaar kan troos? Sal hulle weer geluk kan ervaar?<\/p>\n<p><strong>Eerste terugvoer:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Jolandie S:<\/strong><br \/>\nMore Johan, baie dankie vir Marianne, dis was sooo mooi storie. Ek het vanoggend tot 2-uur gelees omdat ek nie die boek wou neersit nie.<br \/>\nVir my onthalwe kon die boek nog 200 blaaie gehad het&#8230; Dankie vir jou stories.<br \/>\nLekker skryf.<\/p>\n<p><strong>Elzette S:<\/strong><br \/>\nMo\u0302re, dit was nog jou beste.<br \/>\nWil nie gehad het dit moet eindig nie.<br \/>\n3-uur vanoggeng klaar gelees&#8230;&#8230;&#8230;&#8230;..<br \/>\nPuik puik.<br \/>\nJou skryfstyl is iets uit &#8216;n ander we\u0302reld.<br \/>\nMoenie ophou nie.<br \/>\nGod gawe talent, of jy het &#8216;n goeie verbeelding.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n<strong>LW:<\/strong><br \/>\nHierdie boek gaan oor &#8216;n liefdesdriehoek en die gepaardgaande hartseer en seerkry. Daar is verskeie verwysings na seks en wat gebeur. Die drie beskrywende tonele het ek die beskrywende seks verwyder in die romantiese deel. Dit is daar, maar ek beskryf dit nie in detail nie. Tydens die ontrouheid verwys ek na wat gebeur, maar ek gee nie &#8216;n beskrywing in detail nie.<br \/>\nDie leser kan kies of hy of sy die boek met of sonder die drie beskrywende tonele van seks wil lees.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Marianne is so pas deur die redigeringstadium en sal binnekort lewendig wees vir lees. Eben Le Roux, die suksesvolle ingenieur en sanger staan &#8216;n onderhoud toe aan die hoogs suksesvolle redaktrise van &#8216;n vroue tydskrif, Marianne Van Heerden. Sy vind Eben en sy vrou die volmaakte paartjie. Hy gee haar alles wat haar hart begeer. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_links_to":"","_links_to_target":""},"categories":[4],"tags":[101,147,6,45,144,143,146,145],"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4018"}],"collection":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4018"}],"version-history":[{"count":1,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4018\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":4020,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4018\/revisions\/4020"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4018"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4018"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4018"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}