{"id":2929,"date":"2019-09-09T18:40:44","date_gmt":"2019-09-09T16:40:44","guid":{"rendered":"http:\/\/johancrous.co.za\/?p=2929"},"modified":"2019-09-09T18:40:44","modified_gmt":"2019-09-09T16:40:44","slug":"farao-se-soektog-word-gepubliseer","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/johancrous.co.za\/?p=2929","title":{"rendered":"Farao se Soektog word gepubliseer!"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" class=\"wp-image-2892\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/3D-Book-Farao-868x1024.jpg\" alt=\"\" width=\"339\" height=\"400\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/3D-Book-Farao-868x1024.jpg 868w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/3D-Book-Farao-254x300.jpg 254w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/3D-Book-Farao-768x907.jpg 768w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/3D-Book-Farao.jpg 2040w\" sizes=\"(max-width: 339px) 100vw, 339px\" \/><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"wp-image-2893\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/3D-Book-Farao_Romanties-868x1024.jpg\" alt=\"\" width=\"339\" height=\"400\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/3D-Book-Farao_Romanties-868x1024.jpg 868w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/3D-Book-Farao_Romanties-254x300.jpg 254w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/3D-Book-Farao_Romanties-768x907.jpg 768w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/3D-Book-Farao_Romanties.jpg 2040w\" sizes=\"(max-width: 339px) 100vw, 339px\" \/><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die lang wag is nou verby. Hierdie boek is in twee weergawes beskikbaar. Die Interaktiewe weergawe bevat die Erotiese Weergawe (Seks word in detail beskryf) en ook die Romantiese Weergawe (Seks word nie in detail beskryf nie). Die leser kan met &#8216;n skakel kies watter weergawe hy\/sy wil lees.<\/p>\n<p>Die losstaande Romantiese weergawe is die skoon weergawe.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vier jaar is baie lank, lewenslank, om &#8216;n galeislaaf te wees. Ren\u00e9 se beste vriend, Gerhardt Pawels het hom oorrompel en as galeislaaf verkoop, op die\u00a0 aand wat Ren\u00e9 vir Wilmien Van Der Toorn wou vra om met hom te trou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na hy suksesvol ontsnap en oom Andr\u00e9, die graaf Moreau, ook help onsnap, neem oom Andr\u00e9 hom aan as sy seun en word hy die jong graaf Alphonso Moreau. Dit is die ideale vermomming om terug te keer en sy eiendom terug te kry en Pawels en sy trawante te laat boet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wilmien kan nie van Ren\u00e9 vergeet nie en besef later dat die lewe voortgaan. Sy raak na drie en &#8216;n halwe jaar later aan Gerhardt verloof, want sy wil graag kinders h\u00ea. Gerhardt weet sy het steeds vir Ren\u00e9 lief. Hulle gaan op &#8216;n ooreenkoms trou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wilmien is onmiddellik aangetrokke tot die jong graaf Moreau. Hy herrinner haar so baie aan Ren\u00e9 en krap haar gemoed om. Hy soen net soos Ren\u00e9 en hy dans net soos hy. Wanneer hy haar verlei, weet sy, sy wil eerder met hom trou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wanneer die jong graaf en Gerhardt bots, kom baie na die swaardgeveg kyk. Daar maak Wilmien &#8216;n skokkende ontdekking en weet Ren\u00e9 is nou vir haar verlore. Hoekom is die lewe so wreed?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sal hulle ooit bymekaar kan kom? Hoe gaan sy hom oortuig sy het hom lief, nie vir Gerhardt nie?<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die lang wag is nou verby. Hierdie boek is in twee weergawes beskikbaar. Die Interaktiewe weergawe bevat die Erotiese Weergawe (Seks word in detail beskryf) en ook die Romantiese Weergawe (Seks word nie in detail beskryf nie). Die leser kan met &#8216;n skakel kies watter weergawe hy\/sy wil lees. Die losstaande Romantiese weergawe is die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_links_to":"","_links_to_target":""},"categories":[4],"tags":[],"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2929"}],"collection":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=2929"}],"version-history":[{"count":1,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2929\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":2930,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2929\/revisions\/2930"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=2929"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=2929"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=2929"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}