{"id":2137,"date":"2018-06-23T07:31:45","date_gmt":"2018-06-23T05:31:45","guid":{"rendered":"http:\/\/johancrous.co.za\/?p=2137"},"modified":"2018-06-23T07:31:45","modified_gmt":"2018-06-23T05:31:45","slug":"rene-vorder-goed","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/johancrous.co.za\/?p=2137","title":{"rendered":"Ren\u00e9 vorder goed."},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-2138 size-full\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/06\/A2C6DB56-DE43-4145-BC6B-58E18BC90C7C.jpeg\" alt=\"\" width=\"813\" height=\"960\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/06\/A2C6DB56-DE43-4145-BC6B-58E18BC90C7C.jpeg 813w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/06\/A2C6DB56-DE43-4145-BC6B-58E18BC90C7C-254x300.jpeg 254w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/06\/A2C6DB56-DE43-4145-BC6B-58E18BC90C7C-768x907.jpeg 768w\" sizes=\"(max-width: 813px) 100vw, 813px\" \/><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vriende en vriendinne, ek het v\u00ear genoeg gevorder om die voorblad van my komende ou Kaapse verhaal ten toon te stel. Hierdie boek nader ook sy einde.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vier jaar is baie lank, lewenslank, om &#8216;n galeislaaf te wees. Ren\u00e9 se beste vriend, Gerhardt Pawels het hom oorrmpel en as galeislaaf verkoop op die aand wat Ren\u00e9 vir Willemien Van der Toorn wou vra om met haar te trou. Na hy suksesvol ontsnap en oom Andr\u00e9, die graaf Moreau, ook help onsnap, neem oom Andr\u00e9hom aan as sy seun en word hy die jong graaf Alphonso Moreau. Dit is die ideale vermomming om terug te keer en sy eiendom terug te kry en Pawels en sy trawante te laat boet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Willemien kan nie van Ren\u00e9 vergeet nie en besef later dat die lewe voortgaan. Sy raak na drie en &#8216;n halwe jaar aan Gerhardt verloof, want sy wil graag kinders h\u00ea. Gerhardt weet sy het steeds vir Ren\u00e9 lief. Hulle gaan op &#8216;n ooreenkoms trou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Willemien is onmiddellik aangetrokke tot die jong graaf Moreau. Hy herrinner haar so baie aan Ren\u00e9 en krap haar gemoed om. Hy soen net soos Ren\u00e9 en hy dans net soos hy. Wanneer hy haar verlei, weet sy, sy wil eerder met hom trou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wanneer die jong graaf en Gerhardt bots, kom baie na die swaardgeveg kyk. Daar maak Willemien &#8216;n skokkende ontdekking en weet Ren\u00e9 is nou vir haar verlore. Hoekom is die lewe so wreed?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sal hulle ooit bymekaar kan kom? Hoe gaan sy hom oortuig sy het hom lief, nie vir Gerhardt nie?<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vriende en vriendinne, ek het v\u00ear genoeg gevorder om die voorblad van my komende ou Kaapse verhaal ten toon te stel. Hierdie boek nader ook sy einde. Vier jaar is baie lank, lewenslank, om &#8216;n galeislaaf te wees. Ren\u00e9 se beste vriend, Gerhardt Pawels het hom oorrmpel en as galeislaaf verkoop op die aand wat [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_links_to":"","_links_to_target":""},"categories":[4],"tags":[],"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2137"}],"collection":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=2137"}],"version-history":[{"count":1,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2137\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":2139,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/2137\/revisions\/2139"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=2137"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=2137"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=2137"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}