{"id":962,"date":"2016-07-14T18:31:49","date_gmt":"2016-07-14T16:31:49","guid":{"rendered":"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=962"},"modified":"2017-01-15T18:29:14","modified_gmt":"2017-01-15T16:29:14","slug":"omnibus-3","status":"publish","type":"page","link":"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=962","title":{"rendered":"Omnibus 3"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1331\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Omnibus-3_S-244x300.jpg\" width=\"326\" height=\"400\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Omnibus-3_S-244x300.jpg 244w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Omnibus-3_S.jpg 400w\" sizes=\"(max-width: 326px) 100vw, 326px\" \/><br \/>\nISBN: 978-1-311-77097-4<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie boek is interaktief en dus kan die leser kies of hy of sy die Erotiese Weergawe (waar seks beskryf word) of die Romantiese Weergawe (Waar seks nie beskryf word nie), wil lees, deur die kies van &#8216;n skakel.<\/p>\n<h3>Waaroor die boeke gaan:<\/h3>\n<h4>Anton se begeerte:<\/h4>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hugo Smit, musiekonderwyser en liedjieskrywer se hele lewe stort in duie toe sy vrou en twee dogters hom wegjaag, na Melanie hom valslik beskuldig het van ontrouheid, omdat hy nie by haar wou slaap nie. Sonder sy dogters is hy dood. Hulle wil hom nie weer sien nie. Hy versin sy dood en neem &#8216;n nuwe identiteit aan.<br \/>\nLinda Bekker se lewe kom wreed tot stilstand toe haar Pieter aan &#8216;n hartaanval sterf. Sy is werkloos en moet vir klein Angela sorg. Sy ontmoet die nutsman wat liedjies skryf, Anton Beukes en sy kry weer geluk.<br \/>\nSy moedig haar man aan om te sing by die skool en hy maak &#8216;n sukses. Hy het ook haar dogtertjie aangeneem as sy eie. Maar Linda sien die hunkering in hom om weer sy dogters te sien en hulle net een keer vas te hou.<br \/>\nElizna, &#8216;n musiekliefhebber merk op &#8216;n dag op dat iemand haar oorlede pa se musiek skryfstyl naboots. Hy gebruik dieselfde uitdrukkings. Sy begin na hierdie nabootser soek, maar kan hom n\u00earens opspoor nie.<br \/>\nBeide susters, Elizna en Jolene se geluk word onder hul uitgeruk toe hulle die nuwe treffer op die radio hoor, nog net een keer, van &#8216;n vader wat sy dogters nog net een keer wil vashou. Hy sing van die skok in hul o\u00eb en die veragting toe hulle hom weggejaag het. Hulle besef hoe hul pa moes voel, veral omdat hulle weet hul oorlede pa is onskuldig.<br \/>\nWanneer hulle een dag, na &#8216;n lang soektog die geleentheid kry om na die realiteitsprogram van Wouter op die televisie te kyk, besef hulle Anton Beukes is hul oorlede pa, en hy leef. Hulle woon selfs sy konserte by, maar sekuriteit weerhou hulle om hom te sien en weer versoen te raak.<\/p>\n<h4>Adri:<\/h4>\n<p style=\"text-align: justify;\">Adri het Morn\u00e9 onwetend lelik afgejak en hy het aanstoot geneem toe sy ges\u00ea het hy sal nie by haar pas nie. Dit was Morn\u00e9 se eerste liefdesskuif op Adri. Morn\u00e9 het gevolglik in die buiteland gaan werk vir nege jaar na hy vir een jaar vliegopleiding ondergaan het. As radio omroeper is sy getaak op een oggend in haar vriendin Ronel se plek te gaan vlieg op die ontbyt verkeersvlug. Tot haar skok besef sy die vlie\u00ebnier is Morn\u00e9. Sy kon hom na al die jare nie vergeet nie.<br \/>\nHul vriendskap bly platonies en sy besef spoedig sy is nog lief vir hom, maar hy wil niks weet nie. Na verloop van tyd word sy sy buurvrou en verdiep hul vriendskap en kry sy hoop. Onwetend, omdat sy nie oop kaarte met hom gespeel het hoekom sy hom nie na die dans kan vergesel nie, maar dat sy saam met haar kollega gaan, vevreem sy hom weer. Nou het sy geen hoop nie. Sy begin desperaat raak, want hy neem ander vroue uit, en sien haar net as platoniese vriendin.<br \/>\nSy word mettertyd in die bestuurspos aangestel by Meyer Industries en sy werk nou saam met hom, maar van romantiese vooruitsigte is daar geen sprake nie. Hy wil ook nie met haar praat dat sy kan verduidelik nie. Haar vriendinne gee haar raad, maar sy maak geen vordering nie. Haar vriendinne staan haar by met raad.<\/p>\n<h4>Sonja se Sonde:<\/h4>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die boek waaroor almal praat. Die boek gegradeer met aanbeveling dat elke vrou dit moet lees.<br \/>\nSonja het die ideale huwelik en die man van haar drome. Hy aanbid spreekwoordelik die grond waarop sy loop en sy kry alles wat haar hartjie begeer. Hy koop vir haar &#8216;n nuwe huis en sy laat haar ophou werk. Hy ondersteun haar in haar naaldwerk stokperdjie en hy koop alles wat sy wil h\u00ea. Hy bemin haar met &#8216;n passie. Sy sweef letterlik van geluk.<br \/>\nSonja het egter &#8216;n geheim. Sy kan nie werklik van haar verlede vlug nie. Haar eerste fout was om te swyg.<br \/>\nWanneer sy afgepers word, en sy vrees dat Jacques haar mag los as hy haar geheim uitvind, swig sy en is sy ontrou. Sy word deur haar man op heterdaad betrap.<br \/>\nHaar hele vesting van huweliksekuriteit verkrummel en is nou slegs &#8216;n huis van kaarte. Sy smeek om vergifnis en hy jaag haar nie weg nie.<br \/>\nSonja besef egter hy is gebreek en sy besef haar huwelik hang aan &#8216;n uiters dun draadjie. Sy vrees hy gaan vertroosting soek in die arms van &#8216;n ander vrou. Sy kry geen geleentheid om van haar sonde te vergeet nie, want die media, televisie, tydskrifte en rolprente is vol van buite-egtelike verhoudings en ontrou en sy word telkemale aan haar verraad herinner.<br \/>\nHoe gaan sy hieroor kom, sonder om hom van haar verlede te vertel? Hoe gaan sy hom oortuig dat sy nie afleiding gesoek het omdat hy haar nie vervul het nie? Hoe kan sy hom oortuig hy is alles in haar lewe?<br \/>\nHy glo haar nie. Hy glo hy is ontoereikend. Hy glo sy wil haar brood aan beide kante gebotter h\u00ea. Sal &#8216;n ander vrou hom kan leer? Sal &#8216;n ander vrou se boesem die seer in sy hart kan verminder? Ontrouheid aan sy kant met &#8216;n ander vrou uit wraak, is dit nie suiwer onvergewensgesindheid nie? Is Sonja se daad nie maar net werklik haar desperate poging gewees om vir haar huwelik te veg nie?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-985\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Interaktief.jpg\" alt=\"Interaktief\" width=\"160\" height=\"80\" \/><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die elektroniese weergawe is interaktief. U as leser kan met die kies van &#8216;n skakel kies of u die erotiese of romantiese weergawe wil lees, met ander woorde, u kan kies of u die boek met of sonder beskrywende seks wil lees.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\">Koop:<\/h3>\n<h4>Elektronies:<\/h4>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1499 size-medium\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Cell_Icon_Omnibus-3-300x117.jpg\" width=\"300\" height=\"117\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Cell_Icon_Omnibus-3-300x117.jpg 300w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Cell_Icon_Omnibus-3.jpg 400w\" sizes=\"(max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/p>\n<div class=\"smashwords-widget\" style=\"width: 180px; height: 150px;\" data-headline=\"Omnibus 3\" data-height=\"150\" data-width=\"180\" data-buttoncolor=\"#ffc801\" data-bgcolor=\"#fafafa\" data-ribboncolor=\"#4181c3\" data-font=\"sans\" data-items=\"book:649604\" data-type=\"single\"><\/div>\n<p><script id=\"smashwords-widget-js\" src=\"\/\/www.smashwidgets.com\/1\/widgets.js\" async=\"async\"><\/script><\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/www.amazon.com\/Omnibus-3-Afrikaans-Johan-Crous-ebook\/dp\/B01I92QG2G\/ref=sr_1_1?ie=UTF8&amp;qid=1468520846&amp;sr=8-1&amp;keywords=Omnibus+3+by+Johan+Crous\" target=\"_blank\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-970\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/07\/Amazon-Icon-Omnibus-3-300x300.jpg\" alt=\"Amazon Icon Omnibus 3\" width=\"175\" height=\"175\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/07\/Amazon-Icon-Omnibus-3-300x300.jpg 300w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/07\/Amazon-Icon-Omnibus-3-150x150.jpg 150w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/07\/Amazon-Icon-Omnibus-3.jpg 600w\" sizes=\"(max-width: 175px) 100vw, 175px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Teen $5.69 (moni weergawe) en $19.99 (slapband weergawe)<\/p>\n<h4><span style=\"color: #0000ff;\">EFT kopers, kontak my deur die kontakblad (Amazon.com se slapband weergawe uitgesluit).<\/span><\/h4>\n<h4>Slapband:<\/h4>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1331\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Omnibus-3_S-244x300.jpg\" width=\"120\" height=\"147\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Omnibus-3_S-244x300.jpg 244w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Omnibus-3_S.jpg 400w\" sizes=\"(max-width: 120px) 100vw, 120px\" \/><\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/www.createspace.com\/6688493\" target=\"_blank\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1334\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/07\/Amazon-Icon-Omnibus-3_CS-300x300.jpg\" width=\"170\" height=\"170\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/07\/Amazon-Icon-Omnibus-3_CS-300x300.jpg 300w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/07\/Amazon-Icon-Omnibus-3_CS-150x150.jpg 150w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/07\/Amazon-Icon-Omnibus-3_CS.jpg 600w\" sizes=\"(max-width: 170px) 100vw, 170px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Teen $19.99 (Slapband)<\/p>\n<h4><span style=\"color: #339966;\">EFT is nie vir Createspace moontlik nie.<\/span><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=2\" rel=\"attachment wp-att-84\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-84\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back.jpeg\" alt=\"Back\" width=\"50\" height=\"50\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back.jpeg 204w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back-150x150.jpeg 150w\" sizes=\"(max-width: 50px) 100vw, 50px\" \/><\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>ISBN: 978-1-311-77097-4 Hierdie boek is interaktief en dus kan die leser kies of hy of sy die Erotiese Weergawe (waar seks beskryf word) of die Romantiese Weergawe (Waar seks nie beskryf word nie), wil lees, deur die kies van &#8216;n skakel. Waaroor die boeke gaan: Anton se begeerte: Hugo Smit, musiekonderwyser en liedjieskrywer se hele [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"_links_to":"","_links_to_target":""},"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/962"}],"collection":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=962"}],"version-history":[{"count":14,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/962\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1547,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/962\/revisions\/1547"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=962"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}