{"id":330,"date":"2016-03-28T17:50:08","date_gmt":"2016-03-28T17:50:08","guid":{"rendered":"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=330"},"modified":"2017-01-15T17:57:12","modified_gmt":"2017-01-15T15:57:12","slug":"tanya-se-tweede-keer","status":"publish","type":"page","link":"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=330","title":{"rendered":"Tanya se tweede keer."},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1441\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Tanya_S-247x300.jpg\" width=\"330\" height=\"400\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Tanya_S-247x300.jpg 247w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Tanya_S.jpg 400w\" sizes=\"(max-width: 330px) 100vw, 330px\" \/><\/p>\n<p>ISBN 978-1-311-34189-1 (epub)<br \/>\nISBN 978-0-620-69943-3 (epub)<br \/>\nISBN 978-0-620-70195-2 (mobi)<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie boek is dieselfde een as wat in my eerste omnibus verskyn het, maar hierdie weergawe bevat die bedtonele ook.<br \/>\nTanya se jeugliefde en eggenoot, Jaco,\u00a0 behandel haar sleg en lig sy hande vir haar. Na hy sy derde keer ontrou was skei sy van hom ten opsigte van tafel en bed.<br \/>\nSy neem haar voor om nooit weer na &#8216;n jong man te kyk as sy ooit weer sou trou nie. Sy ontmoet &#8216;n ouer man op sosiale media, wie dieselfde stokperdjie as sy het. Na Jaco haar pimpel en per geslaan het, skei sy van hom.<br \/>\nJaco ontsnap uit die tronk en wil op haar wraak neem, maar Meyer, 12 jaar ouer as sy, red haar en neem haar na sy plaas. Tanja raak mettertyd verlief op Meyer en hulle verklaar hul liefde en trou.<br \/>\nJaco ontsnap weer en sal nie rus voor bloed gevloei het nie.<\/p>\n<p>Hierdie boek beskryf die liefde van &#8216;n jonger vrou teenoor &#8216;n ouer man en hoe sy hom haar jeug bied, ook op seksuele gebied. Seks word beskryf en is nie geskik vir minderjariges nie.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-985\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Interaktief.jpg\" width=\"160\" height=\"80\" \/><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die elektroniese weergawe is interaktief. U as leser kan met die kies van \u2018n skakel kies of u die erotiese of romantiese weergawe wil lees, met ander woorde, u kan kies of u die boek met of sonder beskrywende seks wil lees.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-100\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Goodreads.com_.jpeg\" alt=\"Goodreads.com\" width=\"80\" height=\"80\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Goodreads.com_.jpeg 225w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Goodreads.com_-150x150.jpeg 150w\" sizes=\"(max-width: 80px) 100vw, 80px\" \/><\/p>\n<h3>Goodreads.com resensies:<\/h3>\n<p style=\"text-align: justify;\">Elaine Du Preez (5 Ster).<br \/>\nWeereens &#8216;n treffer uit die pen van my geliefde skrywer. Tanya se ongelukkige huwelik beland op die rotse en toe ontmoet sy vir Meyer. &#8216;n ouer man. Die kamertonele het my soms na my asem laat snak. Uitstekend verby.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lynette Bam (5 Ster).<br \/>\nHierdie boek is &#8216;n pragtuk, van &#8216;n jong vrou wat ware geluk en liefde vind by &#8216;n ouer man. Die liefde se ontluiking word baie baie mooi beskryf. Die tonele is stomend, maar baie mooi beskryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sonja Hamman (5 Ster).<br \/>\nUitstekende tweede kans liefdesverhaal. Die liefde tussen &#8216;n warmbloedige jong vrou en &#8216;n ouer man. Dit word so ongelooflik mooi uitgebeeld.<\/p>\n<p>Johnny Weizmuller (5 Ster).<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-248\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Smaswords.com-Icon.png\" alt=\"Smaswords.com Icon\" width=\"80\" height=\"80\" \/><\/p>\n<h3>Smashwords.com resensies:<\/h3>\n<p style=\"text-align: justify;\">Flamingcrystal (4 Ster).<br \/>\nHierdie boek is beslis vir Afrikaans sprekende bewonderaars van #FiftyShadesOfGrey, hoewel dit sonder die BDSM tonele van Fifty Shades is.<br \/>\nOns almal onthou ons &#8216;honeymoons&#8217; en die strepie oor die bolyf &#8216;tan&#8217;&#8230; mens bly mos maar heeltyd in die kamer en maak die gordyne soms op n skrefie oop om te sien of die son nog skyn.<br \/>\nTanya se tweede keer herinner my aan mens se honeymoon dae. Waar mens net eenvoudig nie genoeg van mekaar kon kry nie. Mekaar nonstop vir ure aaneen kon soen en bemin sonder om asem te skep.<br \/>\nTanya se eerste man was \u00f1 nat-agter- die-ore kellerprins (doos met \u00f1 kraan aan) wat haar nooit bevredig het nie en net na sy eie belange omgesien het. \u00f1 Springhaas &#8220;wham bam thank you mam&#8221; sonder die thank you.<br \/>\nHy het haar nie liefgehad nie. Sy was vir hom \u00f1 matras, \u00f1 besitting. Nadat hy haar erg aangerand het, skei sy van hom en ontmoet sy die liefde van haar lewe en by hom leer sy vir die eerste keer seksuele vervulling ken.<br \/>\nEk stem saam dat dit vir Tanya beslis beter is met die man wat heelwat ouer as sy is. &#8220;Rather an older man&#8217;s darling than a young one&#8217;s slave.&#8221;<\/p>\n<p>Johnny Weizmuller (5 Ster).<br \/>\nPuik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sonja Hamman (5 Ster).<br \/>\nHierdie boek is regtig mooi. Dit beskryf die mooi liefde wat &#8216;n jong vrou vind in &#8216;n ouer man, wat die grond aanbid waarop sy loop.<br \/>\nHy ontneem haar nie van haar lewenslus as jong vrou nie.<br \/>\nHy bemin haar met &#8216;n passie wat selfs die leser na haar asem laat snak. Tanya word geneem van &#8216;n stil, ongelukkige vrou na &#8216;n borrelende bondel van vreugde wat oorloop van lewenslus en liefde. Sy aanbid ook die grond waarop Meyer loop.<br \/>\nHierdie weergawe is dieselfde as die een in die omnibus, maar hierin is &#8216;n paar smeulende bedtonele wat my na my asem laat hyg het. Johan beskryf Tanya se emosies en gevoel en nie net die daad nie. Ek het myself in die verhaal ingeleef.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Review by: Elaine Du Preez (5 Ster).<br \/>\nHierdie volwasse boekmis regtig &#8216;n mooi boek. Tanya se liefde vir die ouer man is so mooi. As &#8216;n ouer man almal so is, dan kies ek ook een.<br \/>\nTanya se liefde groei vir hierdie man en sy het hom ook lief met dieselfde passie. By hom ervaar sy volle vervulling, respek en geluk, wat sy nie by haar eerste man gekry het nie. Natuurlik sal sy hom ook liefh\u00ea, ook in die slaapkamer.<br \/>\nHulle grond hul verhouding op kommunikasie en hulle doen alles saam. Tanya onderwerp haar volkome aan Meyer, maar sy kan net sowel die broek dra, want sy word niks geweier nie en sy kan niks verkeerd in sy o\u00eb doen nie.<br \/>\nJaco bedreig hul geluk vanuit die tronk, hy wil wraak neem.<br \/>\nTanya smag na &#8216;n kindjie van haar eie.<br \/>\nAl het hierdie boek ook slaapkamertonele in, beveel ek dit vir enige iemand aan. Dit was ongelooflik mooi.<br \/>\n(reviewed the day of purchase)<\/p>\n<p>Lynette Bam (5 Ster).<br \/>\nNet &#8216;n ouer man kan &#8216;n jong vrou so bederf en liefh\u00ea.<\/p>\n<h3>Koop:<\/h3>\n<h4>Elektronies:<\/h4>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1508 size-medium\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Cell_Icon_Tanya-300x117.jpg\" width=\"300\" height=\"117\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Cell_Icon_Tanya-300x117.jpg 300w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Cell_Icon_Tanya.jpg 400w\" sizes=\"(max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/p>\n<div class=\"smashwords-widget\" style=\"width: 180px; height: 150px;\" data-headline=\"Tanya se tweede keer\" data-height=\"150\" data-width=\"180\" data-buttoncolor=\"#ffc801\" data-bgcolor=\"#fafafa\" data-ribboncolor=\"#4181c3\" data-font=\"sans\" data-items=\"book:618977\" data-type=\"single\"><\/div>\n<p><script id=\"smashwords-widget-js\" src=\"\/\/www.smashwidgets.com\/1\/widgets.js\" async=\"async\"><\/script><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/www.amazon.com\/gp\/product\/B01CMH9KKE?ie=UTF8&amp;isInIframe=1&amp;n=133140011&amp;redirect=true&amp;ref_=dp_proddesc_0&amp;s=digital-text&amp;showDetailProductDesc=1#iframe-wrapper\" target=\"_blank\" rel=\"attachment wp-att-518\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-518\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Tanya.jpg\" alt=\"Amazon Icon Tanya\" width=\"175\" height=\"175\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Tanya.jpg 204w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Tanya-150x150.jpg 150w\" sizes=\"(max-width: 175px) 100vw, 175px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Teen $3.41 (mobi weergawe) en $9.99 (slapband gedrukte weergawe).<\/p>\n<h4><span style=\"color: #0000ff;\">EFT kopers, kontak my deur die kontakblad (Amazon.com se slapband weergawe uitgesluit).<\/span><\/h4>\n<h4>Slapband:<\/h4>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1441\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Tanya_S-247x300.jpg\" width=\"120\" height=\"146\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Tanya_S-247x300.jpg 247w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Tanya_S.jpg 400w\" sizes=\"(max-width: 120px) 100vw, 120px\" \/><\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/www.createspace.com\/6513341\" target=\"_blank\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1131\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Tanya_CS-300x300.jpg\" alt=\"amazon-icon-tanya_cs\" width=\"175\" height=\"175\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Tanya_CS-300x300.jpg 300w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Tanya_CS-150x150.jpg 150w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Tanya_CS.jpg 600w\" sizes=\"(max-width: 175px) 100vw, 175px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Teen $9.99 (slapband gedrukte weergawe).<\/p>\n<h4><span style=\"color: #008000;\">EFT is nie vir Createspace moontlik nie.<\/span><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=2\" rel=\"attachment wp-att-84\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-84\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back.jpeg\" alt=\"Back\" width=\"50\" height=\"50\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back.jpeg 204w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back-150x150.jpeg 150w\" sizes=\"(max-width: 50px) 100vw, 50px\" \/><\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>ISBN 978-1-311-34189-1 (epub) ISBN 978-0-620-69943-3 (epub) ISBN 978-0-620-70195-2 (mobi) Hierdie boek is dieselfde een as wat in my eerste omnibus verskyn het, maar hierdie weergawe bevat die bedtonele ook. Tanya se jeugliefde en eggenoot, Jaco,\u00a0 behandel haar sleg en lig sy hande vir haar. Na hy sy derde keer ontrou was skei sy van hom [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"templates\/template-full.php","meta":{"_links_to":"","_links_to_target":""},"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/330"}],"collection":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=330"}],"version-history":[{"count":15,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/330\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1532,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/330\/revisions\/1532"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=330"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}