{"id":298,"date":"2016-03-28T17:07:50","date_gmt":"2016-03-28T17:07:50","guid":{"rendered":"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=298"},"modified":"2018-03-10T07:46:10","modified_gmt":"2018-03-10T05:46:10","slug":"daardie-nag","status":"publish","type":"page","link":"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=298","title":{"rendered":"Daardie Nag."},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1423\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Daardie-Nag_S-247x300.jpg\" width=\"329\" height=\"400\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Daardie-Nag_S-247x300.jpg 247w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Daardie-Nag_S.jpg 400w\" sizes=\"(max-width: 329px) 100vw, 329px\" \/><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-2029\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/Romantiese-Weergawe-300x30.jpg\" alt=\"\" width=\"240\" height=\"24\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/Romantiese-Weergawe-300x30.jpg 300w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/Romantiese-Weergawe-768x77.jpg 768w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/Romantiese-Weergawe.jpg 776w\" sizes=\"(max-width: 240px) 100vw, 240px\" \/><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">ISBN 978-0-620-69945-7(e-pub)<br \/>\nISBN 978-0-620-70193-8 (mobi)<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na haar ginekologiese operasie is Debbie Bosman gereed om met haar liefdeslewe voor te gaan. Haar man Bossie is die man van haar drome, maar hy stel glad nie meer in haar belang nie. Hy moes te lank sonder haar liefde klaarkom.<br \/>\nDebbie besef hy sien &#8216;n ander vrou. Sy is gebreek. Hoe kan haar Bossie sy troos aan &#8216;n ander vrou se boesem soek? Sy is gebreek toe sy hoor hy neem die ander vrou na &#8216;n gastehuis vir &#8216;n naweek. Philip, hul buurman troos haar.<br \/>\nDebbie se vriendin, &#8216;n privaatspeurder help haar om die waarheid te ontbloot. Wat Debbie uitvind is skokkend. Lees hoe onvoorwaardelike en opregte liefde alles moontlik kan opoffer.<br \/>\nDie einde is verrassend en gelukkig.<br \/>\nHierdie boek bevat tonele vir volwassenes alleenlik en is nie geskik vir lesers onder agtien nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>Die elektroniese weergawe is die skoon en romantiese weergawe. Seks word nie in detail beskryf nie.<\/strong><\/p>\n<p><strong>Die gedrukte weergawe is ook die skoon en romantiese weergawe.<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-100\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Goodreads.com_.jpeg\" alt=\"Goodreads.com\" width=\"80\" height=\"80\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Goodreads.com_.jpeg 225w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Goodreads.com_-150x150.jpeg 150w\" sizes=\"(max-width: 80px) 100vw, 80px\" \/><\/p>\n<h3>Goodreads.com resensies:<\/h3>\n<p style=\"text-align: justify;\">Johnny Weizmuller (5 Ster).<br \/>\nHierdie boek het my stoutste verwagtings oortref. Ek was nuuskierig om hierdie boek te lees nadat ek twee ander van die skrywer gelees het.<br \/>\nHierdie boek is in die eerste persoon geskryf, uit die heldin se oogpunt. Wat &#8216;n pragstuk. Sy het met my as die leser gepraat en ek het haar hartseer en verdriet ervaar. Ek kon my vereenselwig met haar vrese en haar bekommernis.<br \/>\nDie skrywer beskryf haar vrees, haar ongelukkigheid en haar hunkering na haar man. Debbie struikel ook maar, want sy is mens, maar die berou en haar soeke na vergifnis maak dat die leser haar vergewe.<br \/>\nDebbie se skok en verligting wanneer sy besef watter vlak van liefde haar man teenoor haar openbaar is goed beskryf. Die versoening is ook goed gedoen met &#8216;n slaapkamer toneel, maar die liefde wat sy teenoor haar man openbaar, word goed beskryf.<br \/>\nDie boek is kort, so ongeveer 45 000 woorde en dit is &#8216;n lekker leesgenot. Al is ek &#8216;n man, kon ek dit nie neersit nie. Nou het ek nog &#8216;n hele paar van die skrywer se ander boeke wat ek wil lees.<\/p>\n<p>Lynette Bam (5 Ster).<br \/>\nAbsoluut puik. Hierdie boek beskryf &#8216;n vrou se emosies juis en perfek, wanneer sy wonder of haar man ontrou is en of hy van plan is om van haar te skei. Die slaapkamer tonele is witwarm, maar smaakvol beskryf. Een van die bestes wat ek in &#8216;n baie lang tyd gelees het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Elsa Naude (5 Ster).<br \/>\nHierdie boek is my heel eerste boek wat ek lees met twee seks tonele in. Ek het nog nooit &#8216;n boek gelees as ek agterkom daar is seks in nie, ek is nie daartoe genoe\u00eb nie. Die skrywer het my reg van die begin af geboei. Ek kan myself een honderd persent met die hoofkarakter, Debbie, vereenselwig. Haar klein probleempie is by baie vrouens teenwoordig.<br \/>\nDie boek laat my haar menswees ervaar. Ek verstaan haar vrese, of haar man ontrou is en of hy belangstelling verloor, heeltemal. Dit voel of ek self in die boek is. Ek beleef haar frustrasies asof ek dit self ondervind. Ek geniet haar uitdrukkings as sy haar verklee.<br \/>\nDebbie se keuses staan my geensins aan nie, maar ek verstaan in watter wanhoop sy was en ek veroordeel haar nie. Ek is baie tevrede met haar berou en soeke na vergifnis. Die leser vergewe haar onmiddellik.<br \/>\nHaar besef van die onbaatsugtige liefde wat Bossie openbaar het my ook in trane gehad. Die eerste dag wat sy en Bossie intiem was, het my hart geroer. Die toneel is volledig beskryf, maar geensins vulg\u00ear nie en die skrywer beeld die liefde wat sy teenoor Bossie openbaar baie mooi uit. As hierdie gevoel van liefde by alle huwelike teenwoordig kan wees sal daar nooit iets soos egskeidings wees nie.<br \/>\nEk gaan nou al die ander boeke van die skrywer lees. Hierdie boekie het my o\u00eb oopgemaak. Jinne, maar dit is werklik &#8216;n lekker boekie gewees om te lees. Ek soek nog.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Elaine Du Preez (5 Ster).<br \/>\nJohan se nuutste boek is seker sy beste. Die vrees dan haar man moeg van haar word en haar wil skei of dat hy sy troos in die arms van &#8216;n ander vrou soek is eneige vrou se vrees. Debbie se omstandighede, vrese en emosies word meesterlik beskryf. Sy struikel ook maar hierdie boek se einde is so ongelooflik mooi en die trane het openlik gevloei. Ek stem saam met die ander lesers, ek het ook na my asem gehyg oor die twee slaapkamer gebeure. Sjoe, maar Johan is akkuraat met sy emosies<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sonja Hamman (5 Ster).<br \/>\nSjoe! &#8216;n Pragtige verhaal oor &#8216;n vrou se twyfel oor haar man se liefde. Die einde is so ongelooflik mooi. Ek het gehuil, maar glo my ek het op plekke gehyg na my asem.<br \/>\n<img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-246\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon.jpg\" alt=\"Amazon Icon\" width=\"80\" height=\"80\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon.jpg 225w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-150x150.jpg 150w\" sizes=\"(max-width: 80px) 100vw, 80px\" \/><\/p>\n<h3>Amazon.com resensies:<\/h3>\n<p style=\"text-align: justify;\">Flamingcrystal on March 26, 2016 (4 Ster).<br \/>\n<strong>Baie hartseer verhaal&#8230;<\/strong><br \/>\n*I received an ARC for reviewing purposes* Dit is n baie hartseer storie. Ek sien die hunkering en hoop dat dinge tussen hom en sy vrou herstel kan word.<br \/>\nDie feit dat hy nie haar eerste keuse was nie, is n bitter pil vir enige trotse man om te sluk&#8230;<br \/>\nTenspyte daarvan is sy vrou sy eerste keuse, hy het haar lief bo alles, selfs al weier sy nou al vir jare enige intieme toenadering van sy kant&#8230;<br \/>\nBossie is n ware gentleman, hy doen alles in sy vermo\u00eb om vir haar te sorg, en te verseker dat sy nie moes swaarkry as hy eendag nie meer daar sou wees nie.<br \/>\nDebbie het egter iets gedoen omdat sy haar wou wreek op Bossie, omdat sy geglo het dat hy het &#8216;n verhouding met iemand anders aan die gang het. Sy het egter opreg berou gehad en Jesus om vergifnis gesmeek.<br \/>\nHierdie storie bewys weereens dat misverstande enige paartjie se liefde vir mekaar kon vernietig, en hulle huwelik kon kelder omdat daar nie goeie kommunikasie of vertroue tussen die paartjie was nie.<br \/>\nEk het al heelwat van die skrywer se boeke gelees en hierdie boek is beslis my gunsteling.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\">Koop:<\/h3>\n<h4 style=\"text-align: justify;\">Elektronies:<\/h4>\n<p style=\"text-align: justify;\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1493 size-medium\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Cell_Icon_Daardie-Nag-300x117.jpg\" width=\"300\" height=\"117\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Cell_Icon_Daardie-Nag-300x117.jpg 300w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Cell_Icon_Daardie-Nag.jpg 400w\" sizes=\"(max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/p>\n<div class=\"smashwords-widget\" style=\"width: 180px; height: 150px;\" data-headline=\"Daardie Nag\" data-height=\"150\" data-width=\"180\" data-buttoncolor=\"#ffc801\" data-bgcolor=\"#fafafa\" data-ribboncolor=\"#4181c3\" data-font=\"sans\" data-items=\"book:616222\" data-type=\"single\"><\/div>\n<p><script id=\"smashwords-widget-js\" src=\"\/\/www.smashwidgets.com\/1\/widgets.js\" async=\"async\"><\/script><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/www.amazon.com\/Daardie-Nag-Afrikaans-Johan-Crous-ebook\/dp\/B01CMD6YHU\/ref=asap_bc?ie=UTF8\" target=\"_blank\" rel=\"attachment noopener wp-att-522\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-522\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Daardie-Nag.jpg\" alt=\"Amazon Icon Daardie Nag\" width=\"175\" height=\"175\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Daardie-Nag.jpg 204w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Daardie-Nag-150x150.jpg 150w\" sizes=\"(max-width: 175px) 100vw, 175px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Teen $3.41 (mobi weergawe) of $7.99 (Slapband).<\/p>\n<h4><span style=\"color: #0000ff;\">EFT kopers, kontak my deur die kontakblad (Amazon.com se slapband weergawe uitgesluit).<\/span><\/h4>\n<h4>Slapband:<\/h4>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1423\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Daardie-Nag_S-247x300.jpg\" width=\"120\" height=\"146\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Daardie-Nag_S-247x300.jpg 247w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Daardie-Nag_S.jpg 400w\" sizes=\"(max-width: 120px) 100vw, 120px\" \/><\/p>\n<p><a href=\" https:\/\/www.createspace.com\/6444153\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1082\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Daardie-Nag_CS-300x300.jpg\" alt=\"Amazon Icon Daardie Nag_CS\" width=\"175\" height=\"175\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Daardie-Nag_CS-300x300.jpg 300w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Daardie-Nag_CS-150x150.jpg 150w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Daardie-Nag_CS.jpg 600w\" sizes=\"(max-width: 175px) 100vw, 175px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Teen $7.99 (Slapband).<\/p>\n<h4><span style=\"color: #0000ff;\">EFT is nie vir Createspace moontlik nie.<\/span><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=2\" rel=\"attachment wp-att-84\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-84\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back.jpeg\" alt=\"Back\" width=\"50\" height=\"50\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back.jpeg 204w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back-150x150.jpeg 150w\" sizes=\"(max-width: 50px) 100vw, 50px\" \/><\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>ISBN 978-0-620-69945-7(e-pub) ISBN 978-0-620-70193-8 (mobi) Na haar ginekologiese operasie is Debbie Bosman gereed om met haar liefdeslewe voor te gaan. Haar man Bossie is die man van haar drome, maar hy stel glad nie meer in haar belang nie. Hy moes te lank sonder haar liefde klaarkom. Debbie besef hy sien &#8216;n ander vrou. Sy [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"templates\/template-full.php","meta":{"_links_to":"","_links_to_target":""},"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/298"}],"collection":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=298"}],"version-history":[{"count":28,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/298\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":2051,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/298\/revisions\/2051"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=298"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}