{"id":280,"date":"2016-03-28T16:38:50","date_gmt":"2016-03-28T16:38:50","guid":{"rendered":"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=280"},"modified":"2018-03-09T19:21:51","modified_gmt":"2018-03-09T17:21:51","slug":"die-spanjaard","status":"publish","type":"page","link":"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=280","title":{"rendered":"Die Spanjaard."},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1414\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Spanjaard_S-248x300.jpg\" width=\"331\" height=\"400\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Spanjaard_S-248x300.jpg 248w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Spanjaard_S.jpg 400w\" sizes=\"(max-width: 331px) 100vw, 331px\" \/><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-2029\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/Romantiese-Weergawe-300x30.jpg\" alt=\"\" width=\"240\" height=\"24\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/Romantiese-Weergawe-300x30.jpg 300w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/Romantiese-Weergawe-768x77.jpg 768w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/Romantiese-Weergawe.jpg 776w\" sizes=\"(max-width: 240px) 100vw, 240px\" \/><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">ISBN 978-0-620-69074-4 (e-pub)<br \/>\nISBN 978-0-620-69075-1 (mobi)<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Annette Van Tonder, &#8216;n onderwyseres van Ellisras, se ego word ernstig geknou deur &#8216;n sekuriteitswag, Fanie Van Blerk. Sy verafsku hom, veral toe dit &#8216;n tweede keer gebeur het. Sy braak gal teenoor hom toe hy by die skool &#8216;n aanbieding kom doen oor helikopters vlieg an lug paramedici. Hy doen hom voor as &#8216;n Spanjaard, maar sy word nie gebluf nie. Sy aanskou ook hoe hy geld by Chinese renoster stropers ontvang.<br \/>\nPieter, haar broer, is op &#8216;n studie besoek aan Spanje, en is omgekrap omdat sy Spaanse vriend, Enrique of Enno, soos hy hom noem, nie daar is is nie. Hy wou hom so graag sien.<br \/>\nAnnette is hoogs ontstoke toe sy die einste sekuriteitswag by haar pa se plaas aantref, waar sy ook woon, en sy uitvind hy is in diens van haar pa. Sy laat hom onmiddellik afdank, want hy is daar net om te stroop. Die helikoptervlie\u00ebnier wat hom vervang is nie so ervare as die Spanjaard nie en hul buffels breek deur die grensdraad en hulle kan nou hul plaas verloor. Pieter is woedend toe hy terugkom vanaf Spanje.<br \/>\nTydens &#8216;n helikopter rit by die skool se fees ontmoet Pieter sy vriend Enno en Annette besef iets is drasties verkeerd. Enno en Juan Cortes is dieselfde persoon! Hy is haar broer se beste vriend. Sy het hom met Van Blerk verwar en hom van die familie vervreem. Pieter nooi hom na die dans en hy dans met al die vroue, behalwe met haar. Sy kan hom nie kwalik neem nie. Sy wil so graag met hom vrede maak. Sy erken sy voel meer vir hom as wat sy gedink het.<br \/>\nToe sy haar been breek in die veld tydens &#8216;n staptog, is hy die persoon wat haar kom haal en haar been verbind. Sy maak haarself nat van pyn toe hy haar been spalk en hy dra haar drie ure lank na veiligheid terwyl sy weet hy het ook nat geword omdat hy haar dra. Haar been word gered en nou wil sy nog meer om verskoning vra en dankie s\u00ea. Hy wil nie &#8216;n voet op die plaas sit nie.<br \/>\nHoe gaan sy hom kry om na die plaas te kom dat sy om verskoning kan vra? Sal hy haar vergewe? Die Spanjaard het &#8216;n sagte plekkie in sy hart vir Michelle die verlamde dogter van Pieter. Sy glo Juan het &#8216;n ogie op Annette. Is dit moontlik? sy wil self graag vrede maak en hom h\u00ea. Hy is die man so na aan haar hart.<\/p>\n<p><strong>Hierdie boek is die skoon romantiese weergawe. Seks word nie in detail beskryf nie. Die gedrukte weergawe is nou ook skoon.<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-100\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Goodreads.com_.jpeg\" alt=\"Goodreads.com\" width=\"80\" height=\"80\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Goodreads.com_.jpeg 225w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Goodreads.com_-150x150.jpeg 150w\" sizes=\"(max-width: 80px) 100vw, 80px\" \/><\/p>\n<h3>Goodreads.com resensies:<\/h3>\n<p style=\"text-align: justify;\">Johnny Weizmuller (4 Ster).<br \/>\nDie Spanjaard is die klassieke tema van die wildtemmer en die onderwyseres. Johan beeld die plaaslewe uit en die Spanjaard wat die helikopter vlieg wat die wild aanjaag. Hy beskryf die vriendskap tussen Anette se broer en sy Spaanse vriend.<br \/>\nDie leser beleef saam met Anette die renons wat sy het teenoor die sekuriteitswag en nabootser. Die leser voel haar angs wanneer sy besef sy het &#8216;n baie groot fout begaan. Die skrywer beeld die vriendskap wat die Spanjaard uitbeeld teenoor die gestremde meisie Michelle en sy vergifnis teenoor Anette toe hulle versoen raak.<br \/>\nHy beskryf sy volwasse gedrag toe sy jaloers raak en die boek het weereens &#8216;n gelukkige einde nadat die leser eers getwyfel het. Ek het hierdie boek geniet.<\/p>\n<p>Zelda Bussey (5 Ster).<br \/>\nEnjoyed this book very much.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Elsa Naude (4 Ster).<br \/>\nNog &#8216;n lekkerlees verhaal uit Johan se pen, met &#8216;n tema van liefde en &#8216;n gelukkige einde. Daar is genoeg gebeure en drama. Welgedaan.<\/p>\n<p>Pieter Hougaard (5 Ster).<br \/>\nLynette Bam (4 Ster).<br \/>\nElaine Du Preez (4 Ster).<br \/>\nSonja Hamman (5 Ster).<br \/>\nChristelle Klopper (3 Ster).<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-248\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Smaswords.com-Icon.png\" alt=\"Smaswords.com Icon\" width=\"80\" height=\"80\" \/><\/p>\n<h3>Smashwords.com resensies:<\/h3>\n<p>Elsa Naude on March 08, 2016 (4 Ster).<br \/>\nNog &#8216;n lekkerlees verhaal uit Johan se pen, met &#8216;n tema van liefde en &#8216;n gelukkige einde. Daar is genoeg gebeure en drama. Welgedaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Johnny Weizmuller on Feb. 29, 2016 (4 Ster).<br \/>\nDie Spanjaard is die klassieke tema van die wildtemmer en die onderwyseres. Johan beeld die plaaslewe uit en die Spanjaard wat die helikopter vlieg wat die wild aanjaag. Hy beskryf die vriendskap tussen Anette se broer en sy Spaanse vriend.<br \/>\nDie leser beleef saam met Anette die renons wat sy het teenoor die sekuriteitswag en nabootser. Die leser voel haar angs wanneer sy besef sy het &#8216;n baie groot fout begaan. Die skrywer beeld die vriendskap wat die Spanjaard uitbeeld teenoor die gestremde meisie Michelle en sy vergifnis teenoor Anette toe hulle versoen raak.<br \/>\nHy beskryf sy volwasse gedrag toe sy jaloers raak en die boek het weereens &#8216;n gelukkige einde nadat die leser eers getwyfel het. Ek het hierdie boek geniet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sonja Hamman on Feb. 29, 2016 (4 Ster).<br \/>\nMooi liefdesverhaal.<br \/>\nEk het nogal dit geniet hoe hardekwas Annette was, om net uit te vind Juan is onskuldig. Toe het sy hom liefgekry.<br \/>\nDit het &#8216;n mooi en gelukkige einde.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Elaine Du Preez on Feb. 29, 2016 (3 Ster).<br \/>\nHierdie is nogal &#8216;n mooi boek. Die skrywer skep die weerstand tussen die heldin en die Spanjaard, net om dit om te swaai na berou en liefde.<br \/>\nEk het dit nogal geniet.<\/p>\n<p>Lynette Bam on Feb. 29, 2016 (4 Ster).<br \/>\nMooi verhaal.<\/p>\n<h3>Koop:<\/h3>\n<h4>Elektronies:<\/h4>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1507 size-medium\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Cell_Icon_Spanjaard-300x117.jpg\" width=\"300\" height=\"117\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Cell_Icon_Spanjaard-300x117.jpg 300w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Cell_Icon_Spanjaard.jpg 400w\" sizes=\"(max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/p>\n<div class=\"smashwords-widget\" style=\"width: 180px; height: 150px;\" data-headline=\"Die Spanjaard\" data-height=\"150\" data-width=\"180\" data-buttoncolor=\"#ffc801\" data-bgcolor=\"#fafafa\" data-ribboncolor=\"#4181c3\" data-font=\"sans\" data-items=\"book:605227\" data-type=\"single\"><\/div>\n<p><script id=\"smashwords-widget-js\" src=\"\/\/www.smashwidgets.com\/1\/widgets.js\" async=\"async\"><\/script><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/www.amazon.com\/Die-Spanjaard-Afrikaans-Johan-Crous-ebook\/dp\/B01AMLI8J6\/ref=asap_bc?ie=UTF8\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1078\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Spanjaard-1-300x300.jpg\" alt=\"Amazon Icon Spanjaard\" width=\"175\" height=\"175\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Spanjaard-1-300x300.jpg 300w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Spanjaard-1-150x150.jpg 150w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Spanjaard-1.jpg 600w\" sizes=\"(max-width: 175px) 100vw, 175px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Teen $3.41 (mobi weergawe) of $11.99 (Slapband).<\/p>\n<h4><span style=\"color: #0000ff;\">EFT kopers, kontak my deur die kontakblad (Amazon.com se slapband weergawe uitgesluit).<\/span><\/h4>\n<h4>Slapband:<\/h4>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1414\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Spanjaard_S-248x300.jpg\" width=\"120\" height=\"145\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Spanjaard_S-248x300.jpg 248w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Spanjaard_S.jpg 400w\" sizes=\"(max-width: 120px) 100vw, 120px\" \/><\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/www.createspace.com\/6438033\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1079\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Spanjaard_CS-300x300.jpg\" alt=\"Amazon Icon Spanjaard_CS\" width=\"175\" height=\"175\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Spanjaard_CS-300x300.jpg 300w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Spanjaard_CS-150x150.jpg 150w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Spanjaard_CS.jpg 600w\" sizes=\"(max-width: 175px) 100vw, 175px\" \/><\/a><\/p>\n<p>$11.99 (Slapband).<\/p>\n<h4><span style=\"color: #008000;\">EFT is nie vir Createspace moontlik nie.<\/span><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=2\" rel=\"attachment wp-att-84\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-84\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back.jpeg\" alt=\"Back\" width=\"50\" height=\"50\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back.jpeg 204w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back-150x150.jpeg 150w\" sizes=\"(max-width: 50px) 100vw, 50px\" \/><\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>ISBN 978-0-620-69074-4 (e-pub) ISBN 978-0-620-69075-1 (mobi) Annette Van Tonder, &#8216;n onderwyseres van Ellisras, se ego word ernstig geknou deur &#8216;n sekuriteitswag, Fanie Van Blerk. Sy verafsku hom, veral toe dit &#8216;n tweede keer gebeur het. Sy braak gal teenoor hom toe hy by die skool &#8216;n aanbieding kom doen oor helikopters vlieg an lug paramedici. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"templates\/template-full.php","meta":{"_links_to":"","_links_to_target":""},"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/280"}],"collection":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=280"}],"version-history":[{"count":25,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/280\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":2050,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/280\/revisions\/2050"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=280"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}