{"id":269,"date":"2016-03-28T16:19:40","date_gmt":"2016-03-28T16:19:40","guid":{"rendered":"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=269"},"modified":"2017-01-15T18:27:15","modified_gmt":"2017-01-15T16:27:15","slug":"omnibus-1","status":"publish","type":"page","link":"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=269","title":{"rendered":"Omnibus 1."},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1313\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/3D-Book-Template_Omnibus-1_2_S-229x300.jpg\" width=\"400\" height=\"523\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/3D-Book-Template_Omnibus-1_2_S-229x300.jpg 229w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/3D-Book-Template_Omnibus-1_2_S.jpg 361w\" sizes=\"(max-width: 400px) 100vw, 400px\" \/><\/p>\n<h3>Hierdie omnibus bestaan uit vier boeke:<\/h3>\n<p>Dit bevat die oorspronklike omslae. Dit beslaan na aan 1000 bladsye.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-125\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Paula-3D-Icon.jpg\" alt=\"Paula 3D Icon\" width=\"200\" height=\"258\" \/><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-126\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Tanja-3D-Icon.jpg\" alt=\"Tanja 3D Icon\" width=\"200\" height=\"257\" \/><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-272\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Pieter-3D-Icon.jpg\" alt=\"Pieter 3D Icon\" width=\"200\" height=\"269\" \/><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-271\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Andries-3D-Icon.jpg\" alt=\"Andries 3D Icon\" width=\"200\" height=\"269\" \/><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>ISBN 978-0-620-68367-8(e-pub)<br \/>\nISBN 978-0-620-68368-5(mobi)<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Paula (73 456 woordee):<br \/>\nToe Paula Van As se dogtertjie in &#8216;n motorongeluk sterf en sy vermink word, skei haar man haar omdat sy nie meer mooi is nie. Haar lewe kom tot stilstand en sy onttrek haar van die samelewing. Wie wil met &#8216;n geskende vrou sosialiseer?<br \/>\nMarius en Yolanda Van der Sandt bly haar vriende en sy word steeds na hul weeklikse byeenkomste genooi.<br \/>\nWerner Brits, &#8216;n wees, word by sy werk afgedank na sy meisie hom afges\u00ea het omdat hy &#8216;n dromer is en net droom oor sy besigheid. Werner gaan studeer in Frankryk en bring sy eie besigheid op die been.<br \/>\nToe Werner se oom hom inlig hy het nog een familielid oor, Marius Van der Sandt, gaan hy besoek afl\u00ea. Werner ontmoet ook vir Paula, dertien jaar ouer as hy. Hy raak op die plek verlief op haar&#8230;..<\/p>\n<p>Tanya se tweede keer(64 341 woorde):<br \/>\nTanya se jeugliefde en eggenoot, Jaco,\u00a0 behandel haar sleg en lig sy hande vir haar. Na hy sy derde keer ontrou was skei sy van hom ten opsigte van tafel en bed.<br \/>\nSy neem haar voor om nooit weer na &#8216;n jong man te kyk as sy weer sou trou nie. Sy ontmoet &#8216;n ouer man op sosiale media, wie dieselfde stokperdjie as sy het. Na Jaco haar pimpel en per geslaan het, skei sy van hom.<br \/>\nJaco ontsnak uit die tronk en wil op haar wraak neem, maar Meyer red haar en neem haar na sy plaas. Tanja raak mettertyd verlief op Meyer en hulle verklaar hul liefde en trou.<br \/>\nJaco ontsnap weer en sal nie rus voor bloed gevloei het nie.<\/p>\n<p>Pieter Bring haar terug (51 003 woorde):<br \/>\nNa Santie se man sterf moet sy hul drie kinders alleen grootmaak as weduwee. Pieter Verloor sy vrou en dogter aan die groot griep en koors en leef alleen as swerweling op soek na &#8216;n nuwe tuiste.<br \/>\nPieter red die lewe van Santie se dogtertjie toe sy by haar oupa kuier en Santie sien die bebloede verbande en sien hom aan as &#8216;n rondloper. Sy jaag hom weg.<br \/>\nWanneer Santie hom weer onregverdig verneder vat hy die pad en sy besef sy het hom, haar aanstaande buurman, onregverdig behandel. Sy kan hom nie om verskoning vra nie want hy is weg.<br \/>\nWanneer haar dogter ontvoer word vra sy hom om hulp.<\/p>\n<p>Driesman kom tot rus (53 518 woorde):<br \/>\nAndries Dreyer, wees, optelkind en wewenaar, begin swerf na sy aanneem ouers uitgesterf het. Sy aanneem moeder het hom die waarheid vertel dat sy nie sy eie moeder is nie. Hy soek orals na sy werklike ma.<br \/>\nHy raak na twee jaar moeg en koop vir hom &#8216;n plaas. Hy ontmoet die kwaai buurvrou, Martie, &#8216;n kinderlose buurvrou. Sy staan hom by is die soektog na sy eie ma. Wat hy ontdek verstom hulle.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-985\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Interaktief.jpg\" width=\"160\" height=\"80\" \/><\/p>\n<p>Die elektroniese weergawe is interaktief. U as leser kan met die kies van &#8216;n skakel kies of u die erotiese of romantiese weergawe wil lees, met ander woorde, u kan kies of u die boek met of sonder beskrywende seks wil lees.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-100\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Goodreads.com_.jpeg\" alt=\"Goodreads.com\" width=\"80\" height=\"80\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Goodreads.com_.jpeg 225w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Goodreads.com_-150x150.jpeg 150w\" sizes=\"(max-width: 80px) 100vw, 80px\" \/><\/p>\n<h3>Goodreads.com resensies:<\/h3>\n<p>Elsa Naud\u00e9 (4 Ster).<br \/>\nHierdie boek het vier verhale en is baie lank. Dit is meer as &#8216;n duisend blaaie. Die eerste twee is bekende karakters, Paula van Yolanda se beurt wat weer geluk vind na sy geskend is in &#8216;n ongeluk en haar man haar verwerp. Die jonger Werner skop haar voete onder haar uit.<br \/>\nDie tweede boekie is van Tanya, Leoni se suster wat met &#8216;n ouer man trou na haar man haar geslaan het en nooit vervul het nie. Die skrywer beskryf hoe sy te werk gaan om sy hart te wen. Hy beskryf haar vervulling en hoe sy haar aan haar man onderwerp. Die geluk van die jong vrou word fisies meegemaak. Haar man aanbid die grond waarop sy loop. Hul lewe word steeds bedreig vanuit die tronk toe haar eks man vir Meyer wil dood. Die boek het wereens &#8216;n gelukkige einde.<br \/>\nDie derde verhaal, Pieter bring haar terug is &#8216;n ou Kaapse verhaal wat in Grahamstad se omgewing plaasvind. Pieter, &#8216;n wewenaar, word deur &#8216;n weduwee weggejaag, maar sy vind uit hy het haar dogter gered. Hy raak geheg aan haar kinders en wanneer haar kind gesteel word vra sy hom om haar terug te bring na haar. Hierdie boek is werklik mooi.<br \/>\nDie laaste boek, Andries se soektog, is die verhaal van &#8216;n swerwende grensboer wat na sy moeder soek. Hy besluit om te rus en koop &#8216;n plaas en vind &#8216;n vrou. Hy neem haar skoonmoeder in sy sorg en wanneer hy verwond word deur &#8216;n luiperd, maar hy &#8216;n skokkende ontdekking.<br \/>\nHierdie bundel is &#8216;n leesgenot vir &#8216;n hele paar dae.<\/p>\n<p>Johnny Weizmuller (4 Ster).<br \/>\nMar 01, 2016<br \/>\nJohnny Weizmuller rated it really liked it<br \/>\nHierdie is &#8216;n bundel van vier boeke, waarvan twee bekende karakters bevat. Ek het ure se genot hieruut geput. JW.<\/p>\n<p>Zelda Bussey (4 Ster).<br \/>\nPieter Hougaard (5 Ster).<br \/>\nLynette Bam (4 Ster).<br \/>\nElaine Du Preez (4 Ster).<br \/>\nSonja Hamman (4 Ster).<\/p>\n<h3>Koop:<\/h3>\n<h4>Elektronies:<\/h4>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1497 size-medium\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Cell_Icon_Omnibus-1-300x117.jpg\" width=\"300\" height=\"117\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Cell_Icon_Omnibus-1-300x117.jpg 300w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Cell_Icon_Omnibus-1.jpg 400w\" sizes=\"(max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/p>\n<div class=\"smashwords-widget\" style=\"width: 180upx; height: 150px;\" data-headline=\"Omnibus 1\" data-height=\"150\" data-width=\"180\" data-buttoncolor=\"#ffc801\" data-bgcolor=\"#fafafa\" data-ribboncolor=\"#4181c3\" data-font=\"sans\" data-items=\"book:584245\" data-type=\"single\"><\/div>\n<p><script id=\"smashwords-widget-js\" src=\"\/\/www.smashwidgets.com\/1\/widgets.js\" async=\"async\"><\/script><br \/>\n<a href=\"http:\/\/www.amazon.com\/Omnibus-1-Afrikaans-Johan-Crous-ebook\/dp\/B01CMKP6FO\/ref=asap_bc?ie=UTF8\" target=\"_blank\" rel=\"attachment wp-att-525\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-525\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Omnibus.jpg\" alt=\"Amazon Icon Omnibus\" width=\"170\" height=\"170\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Omnibus.jpg 204w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Omnibus-150x150.jpg 150w\" sizes=\"(max-width: 170px) 100vw, 170px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Teen $5.69 (mobi weergawe) of $19.99 (slapband weergawe).<\/p>\n<h4><span style=\"color: #0000ff;\">EFT kopers, kontak my deur die kontakblad (Amazon.com se slapband weergawe uitgesluit).<\/span><\/h4>\n<h4>Slapband:<\/h4>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1310\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Omnibus-1_2_S-229x300.jpg\" width=\"120\" height=\"157\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Omnibus-1_2_S-229x300.jpg 229w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Omnibus-1_2_S.jpg 361w\" sizes=\"(max-width: 120px) 100vw, 120px\" \/><\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/www.createspace.com\/6571971\" target=\"_blank\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1316\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Omnibus-1_CS-300x300.jpg\" width=\"170\" height=\"170\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Omnibus-1_CS-300x300.jpg 300w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Omnibus-1_CS-150x150.jpg 150w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Omnibus-1_CS.jpg 600w\" sizes=\"(max-width: 170px) 100vw, 170px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Teen $19.99 (Slapband weergawe).<\/p>\n<h4><span style=\"color: #008000;\">EFT is nie vir Createspace moontlik nie.<\/span><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=2\" rel=\"attachment wp-att-84\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-84\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back.jpeg\" alt=\"Back\" width=\"50\" height=\"50\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back.jpeg 204w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back-150x150.jpeg 150w\" sizes=\"(max-width: 50px) 100vw, 50px\" \/> <\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hierdie omnibus bestaan uit vier boeke: Dit bevat die oorspronklike omslae. Dit beslaan na aan 1000 bladsye. &nbsp; ISBN 978-0-620-68367-8(e-pub) ISBN 978-0-620-68368-5(mobi) Paula (73 456 woordee): Toe Paula Van As se dogtertjie in &#8216;n motorongeluk sterf en sy vermink word, skei haar man haar omdat sy nie meer mooi is nie. Haar lewe kom tot [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"templates\/template-full.php","meta":{"_links_to":"","_links_to_target":""},"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/269"}],"collection":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=269"}],"version-history":[{"count":18,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/269\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1545,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/269\/revisions\/1545"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=269"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}