{"id":257,"date":"2016-03-28T15:21:25","date_gmt":"2016-03-28T15:21:25","guid":{"rendered":"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=257"},"modified":"2018-02-26T17:26:48","modified_gmt":"2018-02-26T15:26:48","slug":"pauline-vind-geluk","status":"publish","type":"page","link":"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=257","title":{"rendered":"Pauline vind geluk."},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1406\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Pauline_S-247x300.jpg\" width=\"330\" height=\"400\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Pauline_S-247x300.jpg 247w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Pauline_S.jpg 400w\" sizes=\"(max-width: 330px) 100vw, 330px\" \/><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-2028\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/Romantiese-Avontuur-300x25.jpg\" alt=\"\" width=\"252\" height=\"21\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/Romantiese-Avontuur-300x25.jpg 300w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/Romantiese-Avontuur-768x63.jpg 768w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/Romantiese-Avontuur-720x64.jpg 720w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/Romantiese-Avontuur.jpg 782w\" sizes=\"(max-width: 252px) 100vw, 252px\" \/><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">ISBN 978-0-620-67794-3 epub<br \/>\nISBN 978-0-620-67795-0 mobi<\/p>\n<p>Wessel Bruwer verbreek sy verhouding met sy liefde, Mandie, toe sy nie met hom wil trou nie en sy &#8216;n oop verhouding wil h\u00ea. Hy verhuis terug na Suid-Afrika en werk as vlie\u00ebnier by Meyer Industries in George.<br \/>\nPauline Niemand Marx, die suksesvolle eiendomsagent se lewe kom tot stilstand toe haar man haar los vir &#8216;n jong kind. Haar hart is gebreek.<br \/>\nNa &#8216;n suksesvolle noodlanding, wat sy vanuit haar vriendin se kantoor aanskou het, ontmoet Pauline vir Wessel en daar is onmiddellik &#8216;n vonk tussen die twee. Wessel slaan haar voete onder haar uit en hulle weet vroeg hulle wil mekaar h\u00ea, ongeag die ouderdomsverskil. Wessel vra haar om met hom te trou en hulle raak verloof.<br \/>\nNet daarna loop alles skeef. Pauline gee hom die trekpas. Wessel verloor sy werk en word gearresteer. Pauline ontdek dat sy swanger is&#8230;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>Die elektroniese weergawe is die skoon en romantiese weergawe. Seks word nie in detail beskryf nie.<br \/>\n<\/strong><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-100\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Goodreads.com_.jpeg\" alt=\"Goodreads.com\" width=\"80\" height=\"80\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Goodreads.com_.jpeg 225w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Goodreads.com_-150x150.jpeg 150w\" sizes=\"(max-width: 80px) 100vw, 80px\" \/><\/p>\n<h3>Goodreads.com resensies:<\/h3>\n<p>Lynette Bam (5 Ster).<br \/>\nNog &#8216;n pragstuk oor die liefde tussen &#8216;n ouer vrou en jonger man. Enige vrou kan haarself volkome in hierdie verhaal inleef. Daar is volop aksie en avontuur in hierdie verhaal. Die bedtonele is warm, maar geensin vulg\u00ear nie. Hierdie boek kon ek nie neersit nie.<\/p>\n<p>Johnny Weizmuller (5 Ster).<br \/>\nPauline is &#8216;n lekker dik boek wat jou lank gaan besig hou. Johan het hierdie boek ingeweef met aksie en ander gebeure. Die element van liefde is in hierdie boek teenwoordig. Pauline wat deur haar man gelos word vir &#8216;n jong kind en Wessel wat ongelukkig is. Die elektrisiteit vloei tussen die twee van die eerste ontmoeting, al is sy ouer as hy.<br \/>\nGesamentlik is daar die gebeure van die dwelmkartel in Kolombie en die Federale Buro se stryd teen die misdadigers, wat oorspoel tot in Afrika. Wessel word ongewens hierby betrek. Hy moet selfs veg vir sy lewe. Hy maak &#8216;n draai in die wildernis van Kolombi\u00eb en Zimbabwe.<br \/>\nWessel en Pauline se liefde word getoets tot die uiterste. Hy word as misdadiger behandel deur die gereg, en hy verloor sy werk en aansien. Die leser kry net so seer soos Wessel en Pauline, en beleef hul pyn tot in die fynste besonderhede. Chrizelle se liefde bloei en dra nie juis tot die atmosfeer by nie.<br \/>\nDie boek se einde is wat die leser gelukkig maak en die boek kan neersit met &#8216;n tevrede glimlag en lus maak om die volgende boek van die skrywer te lees.<br \/>\nDie boek het vanwe\u00eb sy dikte drie tonele in wat in die slaapkamer afspeel en dit is baie smaakvol, tog stomend geskryf. Die leser beleef die liefde wat Paulene tot die jonger man voel. Haar emosies word ontbloot tydens hierdie tonele. Pauline en Wessel se verhouding het gegroei van aantrekkingskrag, tot hul eerste soen en later tot liefde.<br \/>\nHierdie werk is een van die skrywer se bestes<\/p>\n<p>Elsa Naude\u00a0 (5 Ster).<br \/>\nEk was mal oor hierdie boek. Die liefde bly maar mooi en word baie mooi in hierdie boek beskryf. Die boek is ook propvol aksie en drama. Die liefde van Pauline en Wessie word tot die uiterste beproef.<br \/>\nDie lelik van die dwelmhandel en die gepaardgaande mag van dwelmbase is lelik en kom hier na vore. Die hofproses, wat soms maar stadig is, laat die ongeregtigheid uiteindelik boet.<br \/>\nDie versoening tussen Pauline en Wessel roer my hartsnare. Hierdie verhaal het weer my verbeelding aangegryp, want Wessel is jonger as Pauline. Hy het verby haar ouderdom gekyk en die vrou liefgekry.<br \/>\nTen spyte van voldoende avontuur en aksie, word die prag en praal van die liefde uitgebeeld tussen die ouer vrou en die jonger man.<\/p>\n<p>Elaine Du Preez (5 Ster).<br \/>\n&#8216;n Lekker lang verhaal wat mooi uitbeeld hoe volmaak die liefde kan wees. Beide Wessel en Pauline vind volmaakte liefde, maar enige liefde kom soms voor groot toetse. Hierdie boek het sy regverdige deel van aksie, drama, liefde, hartseer en laastens geluk. Die gelukkige einde is nie beskryfbaar nie. Hou die sneesdoekies byderhand. Die asems hyg ook.<\/p>\n<p>Sonja Hamman (5 Ster).<br \/>\nLiefde bly maar mooi. Pragtige boek met liefde tussen &#8216;n ouer vrou en haar jong man word meesterlik beskryf. Hierdie ou het die skoot hoog deur vir haar. sy gee haar hart volkome aan hom, maar dan kom hulle voor &#8216;n groot toets te staan. Drie hygende tonele, genoeg aksie.<\/p>\n<p>Flamingcrystal (4 Ster).<br \/>\nZelda Bussey (5 Ster).<br \/>\nLoraine Eckley (5 Ster).<br \/>\nPieter Hougaard (5 Ster).<br \/>\nLouise Lategan (3 Ster).<br \/>\n<img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-248\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Smaswords.com-Icon.png\" alt=\"Smaswords.com Icon\" width=\"80\" height=\"80\" \/><\/p>\n<h3>Smashwords.com resensies:<\/h3>\n<p style=\"text-align: justify;\">Flamingcrystal (4 Ster).<br \/>\n* I received an ARC for reviewing purposes*<br \/>\nLesers sal hou van Johan se boeke omdat hy glo in &#8216;happily ever after&#8217; stories waar sy uiters romantiese manlike karakter die grond aanbid waarop die vrou van sy hart loop.<br \/>\nDie soort man van wie enige vrou droom: \u00f1 man wat goeie maniere het, nog die kar se deur vir haar oopmaak, haar gerief altyd eerste stel (selfs in die slaapkamer) en niks is ooit te veel moeite vir hom om haar gelukkig te maak nie.<br \/>\nDie klein dingetjies wat die meeste tel, vir haar doen, sonder om sy pond vleis daarvoor te wil eis. (Pssst jy weet wat ek bedoel&#8230;)<br \/>\nDie held en heldin word in situasies geplaas waar hulle liefde vir mekaar tot die uiterste beproef word.<\/p>\n<p><style>.fb_iframe_widget span{width:460px !important;} .fb_iframe_widget iframe {margin: 0 !important;}        .fb_edge_comment_widget { display: none !important; }<\/style><div style=\"width:100%; text-align:center\"><div class=\"fb-like\" style=\"width:65px; overflow: hidden !important; \" data-href=\"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=257\" data-size=\"small\" data-colorscheme=\"light\" data-width=\"65\" data-layout=\"box_count\" data-action=\"like\" data-show-faces=\"true\" data-share=\"true\" kid_directed_site=\"false\"><\/div><\/div><br \/>\n<!--?php echo fb_like_button(); ?--><\/p>\n<h3>Koop:<\/h3>\n<h4>Elektronies:<\/h4>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1503 size-medium\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Cell_Icon_Pauline-300x117.jpg\" width=\"300\" height=\"117\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Cell_Icon_Pauline-300x117.jpg 300w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Cell_Icon_Pauline.jpg 400w\" sizes=\"(max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/p>\n<div class=\"smashwords-widget\" style=\"width: 180px; height: 150px;\" data-headline=\"Pauline Vind Geluk\" data-height=\"150\" data-width=\"180\" data-buttoncolor=\"#ffc801\" data-bgcolor=\"#fafafa\" data-ribboncolor=\"#4181c3\" data-font=\"sans\" data-items=\"book:575126\" data-type=\"single\"><\/div>\n<p><script id=\"smashwords-widget-js\" src=\"\/\/www.smashwidgets.com\/1\/widgets.js\" async=\"async\"><\/script><br \/>\n<a href=\"http:\/\/www.amazon.com\/Pauline-Geluk-Afrikaans-Johan-Crous-ebook\/dp\/B01506KV16\/ref=asap_bc?ie=UTF8\" target=\"_blank\" rel=\"attachment noopener wp-att-515\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-515\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Pauline.jpg\" alt=\"Amazon Icon Pauline\" width=\"175\" height=\"175\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Pauline.jpg 204w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Pauline-150x150.jpg 150w\" sizes=\"(max-width: 175px) 100vw, 175px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Teen $3.41 (mobi weergawe) en $12.99 (slapband gedrukte weergawe).<\/p>\n<h4><span style=\"color: #0000ff;\">EFT kopers, kontak my deur die kontakblad (Amazon.com se slapband weergawe uitgesluit).<\/span><\/h4>\n<h4>Slapband:<\/h4>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1406\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Pauline_S-247x300.jpg\" width=\"120\" height=\"146\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Pauline_S-247x300.jpg 247w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Pauline_S.jpg 400w\" sizes=\"(max-width: 120px) 100vw, 120px\" \/><\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/www.createspace.com\/6432044\" target=\"_blank\" rel=\"noopener\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1125\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Pauline_CS-300x300.jpg\" alt=\"amazon-icon-pauline_cs\" width=\"175\" height=\"175\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Pauline_CS-300x300.jpg 300w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Pauline_CS-150x150.jpg 150w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Pauline_CS.jpg 600w\" sizes=\"(max-width: 175px) 100vw, 175px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Teen $12.99 (slapband gedrukte weergawe).<\/p>\n<h4><span style=\"color: #008000;\">EFT is nie vir Createspace moontlik nie.<\/span><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=2\" rel=\"attachment wp-att-84\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-84\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back.jpeg\" alt=\"Back\" width=\"50\" height=\"50\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back.jpeg 204w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back-150x150.jpeg 150w\" sizes=\"(max-width: 50px) 100vw, 50px\" \/><\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>ISBN 978-0-620-67794-3 epub ISBN 978-0-620-67795-0 mobi Wessel Bruwer verbreek sy verhouding met sy liefde, Mandie, toe sy nie met hom wil trou nie en sy &#8216;n oop verhouding wil h\u00ea. Hy verhuis terug na Suid-Afrika en werk as vlie\u00ebnier by Meyer Industries in George. Pauline Niemand Marx, die suksesvolle eiendomsagent se lewe kom tot stilstand [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"templates\/template-full.php","meta":{"_links_to":"","_links_to_target":""},"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/257"}],"collection":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=257"}],"version-history":[{"count":22,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/257\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":2045,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/257\/revisions\/2045"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=257"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}