{"id":217,"date":"2016-03-28T12:43:23","date_gmt":"2016-03-28T12:43:23","guid":{"rendered":"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=217"},"modified":"2017-01-15T15:52:25","modified_gmt":"2017-01-15T13:52:25","slug":"adri","status":"publish","type":"page","link":"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=217","title":{"rendered":"Adri."},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1395\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Adri-3_S-250x300.jpg\" width=\"333\" height=\"400\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Adri-3_S-250x300.jpg 250w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Adri-3_S.jpg 400w\" sizes=\"(max-width: 333px) 100vw, 333px\" \/><\/p>\n<p>ISBN 978-0-620-66644-2 (epub)<\/p>\n<p>ISBN 978-0-620-67359-4 (mobi)<\/p>\n<p>Interaktiewe weergawe. Die leser kan met die kies van &#8216;n skakel besluit of hy\/sy die romantiese weergawe wil lees (waar die bedtonele nie beskryf word nie maar aan die verbeelding oorgelaat word), of die erotiese weergawe (waar die bedtonele beskryf word an dit nie aan die verbeelding oorgelaat word nie).<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Adri het Morn\u00e9 onwetend lelik afgejak en hy het aanstoot geneem toe sy ges\u00ea het hy sal nie by haar pas nie. Dit was Morn\u00e9 se eerste liefdesskuif op Adri. Morn\u00e9 het gevolglik in die buiteland gaan werk vir nege jaar na hy vir een jaar vliegopleiding ondergaan het. As radio omroeper is sy getaak op een oggend in haar vriendin Ronel se plek te gaan vlieg op die ontbyt verkeersvlug. Tot haar skok besef sy die vlie\u00ebnier is Morn\u00e9. Sy kon hom na al die jare nie vergeet nie.<br \/>\nHul vriendskap bly platonies en sy besef spoedig sy is nog lief vir hom, maar hy wil niks weet nie. Na verloop van tyd word sy sy buurvrou en verdiep hul vriendskap en kry sy hoop. Onwetend, omdat sy nie oop kaarte met hom gespeel het hoekom sy hom nie na die dans kan vergesel nie, maar dat sy saam met haar kollega gaan, vevreem sy hom weer. Nou het sy geen hoop nie. Sy begin desperaat raak, want hy neem ander vroue uit, en sien haar net as platoniese vriendin.<br \/>\nSy word mettertyd in die bestuurspos aangestel by Meyer Industries en sy werk nou saam met hom, maar van romantiese vooruitsigte is daar geen sprake nie. Hy wil ook nie met haar praat dat sy kan verduidelik nie. Haar vriendinne gee haar raad, maar sy maak geen vordering nie. Haar vriendinne staan haar by met raad.Sal sy hom kan oortuig van haar liefde?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-985\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Interaktief.jpg\" alt=\"Interaktief\" width=\"160\" height=\"80\" \/><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die elektroniese weergawe is interaktief. U as leser kan met die kies van &#8216;n skakel kies of u die erotiese of romantiese weergawe wil lees, met ander woorde, u kan kies of u die boek met of sonder beskrywende seks wil lees.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-100\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Goodreads.com_.jpeg\" alt=\"Goodreads.com\" width=\"80\" height=\"80\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Goodreads.com_.jpeg 225w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Goodreads.com_-150x150.jpeg 150w\" sizes=\"(max-width: 80px) 100vw, 80px\" \/><\/p>\n<h3>Goodreads.com resensies:<\/h3>\n<p style=\"text-align: justify;\">Johnny Weizmuller (4 Ster).<br \/>\nHierdie is my tweede boek wat ek lees van dieselfde skrywer.<br \/>\nHierdie boek is &#8216;n lang boek, propvol gebeure. Die skrywer beskryf die liede wat Adri het vir Morn\u00e9 en haar berou dat sy hom destyds afgejak het.<br \/>\nMorn\u00e9 se liefde word beskryf, maar sy huiwering om weer seer te kry hou hom terug. Adri se vriendinne is ook syne en hulle gee hom raad om koel te wees teenoor haar. Adri se hunkering, seerkry en berou word redelik goed weerspie\u00ebl. Haar vrees dat sy hom kan verloor maak haar &#8216;n geloofwaardige karakter.<br \/>\nNa sy hom onwetend weer aanstoot gee is hy dalk vir haar verlore. Morn\u00e9 se trane en stryd word ook goed beskryf.<br \/>\nDie skrywer het sy huiswerk gedoen ten opsigte van lugvaart en die bymekaar bring van alles op die einde maak hierdie &#8216;n lekker leesgenot wat my tone laat omkrul. Die boek is skoon en die karakters praat soos ons praat. Welgedaan Johan.<\/p>\n<p>Elsa Naud\u00e9 (5 Ster).<br \/>\n&#8216;n Meesterstuk uit hierdie skrywer se pen. Hierdie boek is &#8216;n boek wat my hart geroer het. Twee verliefdes wat mekaar liefhet en eers na tien jaar weer voor mekaar te staan kom. Die boekie beskryf hul stryd, hul seerkry, hul vrese en hul hoop. Hul vriende rondom hulle kry net so swaar en gee hulle raad. Die skrywer slaag om die leser in &#8216;n rigting te beweeg, net om teen die einde alles bymekaar te bring en die boek af te sluit met &#8216;n vir ewige en gelukkige einde.<br \/>\nDie skrywer beskryf situasies meesterlik. Hy beskryf selfs die sosiale media wat so gewild is. Ek beveel dit met graagte aan.<\/p>\n<p>Zelda Bussey (5 Ster).<br \/>\nPieter Hougaard (5 Ster).<br \/>\nLynette Bam (5 Ster).<br \/>\nElaine Du Preez (5 Ster).<br \/>\nSonja Hamman (5 Ster).<br \/>\n<!--?php echo fb_like_button(); ?--><\/p>\n<h3>Koop:<\/h3>\n<h4>Elektronies:<\/h4>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1490 size-medium\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Cell_Icon_Adri-300x117.jpg\" width=\"300\" height=\"117\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Cell_Icon_Adri-300x117.jpg 300w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Cell_Icon_Adri.jpg 400w\" sizes=\"(max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/p>\n<div class=\"smashwords-widget\" style=\"width: 180px; height: 150px;\" data-headline=\"Adri\" data-height=\"150\" data-width=\"180\" data-buttoncolor=\"#ffc801\" data-bgcolor=\"#fafafa\" data-ribboncolor=\"#4181c3\" data-font=\"sans\" data-items=\"book:567515\" data-type=\"single\"><\/div>\n<p><script id=\"smashwords-widget-js\" src=\"\/\/www.smashwidgets.com\/1\/widgets.js\" async=\"async\"><\/script><br \/>\n<a href=\"http:\/\/www.amazon.com\/Adri-Afrikaans-Johan-Crous-ebook\/dp\/B01CMKDDTA\/ref=asap_bc?ie=UTF8\" target=\"_blank\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-777\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Adri-2.jpg\" alt=\"Amazon Icon Adri 2\" width=\"175\" height=\"175\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Adri-2.jpg 204w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Adri-2-150x150.jpg 150w\" sizes=\"(max-width: 175px) 100vw, 175px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Teen $3.41 (mobi weergawe) en $10.99 (Slapband).<\/p>\n<h4><span style=\"color: #0000ff;\">EFT kopers, kontak my deur die kontakblad (Amazon.com se slapband weergawe uitgesluit).<\/span><\/h4>\n<h4>Slapband:<\/h4>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1395\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Adri-3_S-250x300.jpg\" width=\"120\" height=\"144\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Adri-3_S-250x300.jpg 250w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Adri-3_S.jpg 400w\" sizes=\"(max-width: 120px) 100vw, 120px\" \/><\/p>\n<p><a href=\" https:\/\/www.createspace.com\/6426368\" target=\"_blank\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1062\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Adri-2_CS-300x300.jpg\" alt=\"Amazon Icon Adri 2_CS\" width=\"175\" height=\"175\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Adri-2_CS-300x300.jpg 300w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Adri-2_CS-150x150.jpg 150w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Adri-2_CS.jpg 600w\" sizes=\"(max-width: 175px) 100vw, 175px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Teen $10.99 (Slapband).<\/p>\n<h4><span style=\"color: #008000;\">EFT is nie vir Createspace moontlik nie.<\/span><\/h4>\n<p><a href=\"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=2\" rel=\"attachment wp-att-84\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-84\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back.jpeg\" alt=\"Back\" width=\"50\" height=\"50\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back.jpeg 204w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back-150x150.jpeg 150w\" sizes=\"(max-width: 50px) 100vw, 50px\" \/><\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>ISBN 978-0-620-66644-2 (epub) ISBN 978-0-620-67359-4 (mobi) Interaktiewe weergawe. Die leser kan met die kies van &#8216;n skakel besluit of hy\/sy die romantiese weergawe wil lees (waar die bedtonele nie beskryf word nie maar aan die verbeelding oorgelaat word), of die erotiese weergawe (waar die bedtonele beskryf word an dit nie aan die verbeelding oorgelaat word [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"templates\/template-full.php","meta":{"_links_to":"","_links_to_target":""},"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/217"}],"collection":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=217"}],"version-history":[{"count":24,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/217\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":226,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/217\/revisions\/226"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=217"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}