{"id":197,"date":"2016-03-28T11:30:17","date_gmt":"2016-03-28T11:30:17","guid":{"rendered":"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=197"},"modified":"2017-01-15T18:16:53","modified_gmt":"2017-01-15T16:16:53","slug":"anton-se-begeerte","status":"publish","type":"page","link":"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=197","title":{"rendered":"Anton se begeerte."},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1378\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Anton_New_S-249x300.jpg\" width=\"332\" height=\"400\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Anton_New_S-249x300.jpg 249w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Anton_New_S.jpg 400w\" sizes=\"(max-width: 332px) 100vw, 332px\" \/><\/p>\n<p>ISBN 978-0-620-67189-7(e-pub)<br \/>\nISBN 978-0-620-67190-3(mobi)<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hugo Smit, musiekonderwyser en liedjieskrywer se hele lewe stort in duie toe sy vrou en twee dogters hom wegjaag, na Melanie hom valslik beskuldig het van ontrouheid, omdat hy nie by haar wou slaap nie. Sonder sy dogters is hy dood. Hulle wil hom nie weer sien nie. Hy versin sy dood en neem &#8216;n nuwe identiteit aan.<br \/>\nLinda Bekker se lewe kom wreed tot stilstand toe haar Pieter aan &#8216;n hartaanval sterf. Sy is werkloos en moet vir klein Angela sorg. Sy ontmoet die nutsman wat liedjies skryf, Anton Beukes en sy kry weer geluk.<br \/>\nSy moedig haar man aan om te sing by die skool en hy maak &#8216;n sukses. Hy het ook haar dogtertjie aangeneem as sy eie. Maar Linda sien die hunkering in hom om weer sy dogters te sien en hulle net een keer vas te hou.<br \/>\nElizna, &#8216;n musiekliefhebber merk op &#8216;n dag op dat iemand haar oorlede pa se musiek skryfstyl naboots. Hy gebruik dieselfde uitdrukkings. Sy begin na hierdie nabootser soek, maar kan hom n\u00earens opspoor nie.<br \/>\nBeide susters, Elizna en Jolene se geluk word onder hul uitgeruk toe hulle die nuwe treffer op die radio hoor, nog net een keer, van &#8216;n vader wat sy dogters nog net een keer wil vashou. Hy sing van die skok in hul o\u00eb en die veragting toe hulle hom weggejaag het. Hulle besef hoe hul pa moes voel, veral omdat hulle weet hul oorlede pa is onskuldig.<br \/>\nWanneer hulle een dag, na &#8216;n lang soektog die geleentheid kry om na die realiteitsprogram van Wouter op die televisie te kyk, besef hulle Anton Beukes is hul oorlede pa, en hy leef. Hulle woon selfs sy konserte by, maar sekuriteit weerhou hulle om hom te sien en weer versoen te raak.<br \/>\n<img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-985\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Interaktief.jpg\" alt=\"Interaktief\" width=\"160\" height=\"80\" \/><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die elektroniese weergawe is interaktief. U as leser kan met die kies van &#8216;n skakel kies of u die erotiese of romantiese weergawe wil lees, met ander woorde, u kan kies of u die boek met of sonder beskrywende seks wil lees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-100\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Goodreads.com_.jpeg\" alt=\"Goodreads.com\" width=\"80\" height=\"80\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Goodreads.com_.jpeg 225w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Goodreads.com_-150x150.jpeg 150w\" sizes=\"(max-width: 80px) 100vw, 80px\" \/><\/p>\n<h3>Goodreads.com resensies:<\/h3>\n<p style=\"text-align: justify;\">Elsa Naud\u00e9 (4 Ster).<br \/>\n&#8216;n Pragtige boek oor twee ongelukkige mense wat wwer die soet van die liefde ondervind. Die man wat weer &#8216;n gesin gelukkig maak toe hy die dogtertjie aanneem as sy eie en haar liefhet,<br \/>\nHy maak &#8216;n sukses van sy sangloopbaan en die lewe is een lied soos hy die een konsert na die ander doen, met sy vrou en dogter aan sy sy. Op die agtergrond is sy twee ander dogters wat hom verwerp het, maar hul begeerte om hom te sien word groter toe hulle eers besef hy is nie dood nie.<br \/>\nDit is &#8216;n lekker verhaal om te lees op &#8216;n Sondagmiddag, terwyl die dag nog lank voor l\u00ea, want jy gaan die boek nie maklik neersit nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Johnny Weizmuller (5 Ster)<br \/>\nDie onbeplande situasie wat Hugo dwing om te moet padgee van sy geliefdes en &#8216;n nuwe identiteit laat aanneem is die uit die pennevrug van Johan realisties uitgebeeld. Linda se weduweeskap bring ook &#8216;n knop in die leser se keel, dalk selfs trane.<br \/>\nDie leser beleef die stryd van sy dogters oor hulle hul pa onskuldig verwerp het. Die liefde wat bloei en opvlam tussen Anton en Linda is &#8216;n lekker pad van die verhaal. Sy sukses as skrywer en later sanger laat die leser ook wens hy kan met sy dogters versoen raak.<br \/>\nJohan beskryf die emosies van sy dogters , maar ook syne, as hy na hulle verlang. Hy slaag daarin om die leser te laat trane vorm as hy Linda se dogter aanneem. Die boek het net een bedtoneel in, wat nie te veel beskryf nie.<br \/>\nDie einde is verrassend en aangenaam, en beslis wat die leser wil h\u00ea. Dit is &#8216;n boek vol emosies.<\/p>\n<p>Pieter Hougaard (5 Ster).<br \/>\nZelda Bussey (5 Ster).<br \/>\nLynette Bam (5 Ster).<br \/>\nElaine Du Preez (5 Ster).<br \/>\nSonja Hamman (5 Ster).<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3>Koop:<\/h3>\n<h4>Elektronies:<\/h4>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1492 size-medium\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Cell_Icon_Anton-300x117.jpg\" width=\"300\" height=\"117\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Cell_Icon_Anton-300x117.jpg 300w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Cell_Icon_Anton.jpg 400w\" sizes=\"(max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/p>\n<div class=\"smashwords-widget\" style=\"width: 180px; height: 150px;\" data-headline=\"Anton se Begeerte.\" data-height=\"150\" data-width=\"180\" data-buttoncolor=\"#ffc801\" data-bgcolor=\"#fafafa\" data-ribboncolor=\"#4181c3\" data-font=\"sans\" data-items=\"book:566306\" data-type=\"single\"><\/div>\n<p><script id=\"smashwords-widget-js\" src=\"\/\/www.smashwidgets.com\/1\/widgets.js\" async=\"async\"><\/script><\/p>\n<p class=\"alignnone\"><a href=\"http:\/\/www.amazon.com\/Anton-Begeerte-Afrikaans-Johan-Crous-ebook\/dp\/B01BRQ02TY\/ref=asap_bc?ie=UTF8\" target=\"_blank\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1058\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Anton-1-300x300.jpg\" alt=\"Amazon Icon Anton\" width=\"175\" height=\"175\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Anton-1-300x300.jpg 300w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Anton-1-150x150.jpg 150w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Anton-1.jpg 600w\" sizes=\"(max-width: 175px) 100vw, 175px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Teen $3.41 (mobi weergawe) of $10.99 (Slapband).<\/p>\n<h4><span style=\"color: #0000ff;\">EFT kopers, kontak my deur die kontakblad (Amazon.com se slapband weergawe uitgesluit).<\/span><\/h4>\n<h4>Slapband:<\/h4>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1378\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Anton_New_S-249x300.jpg\" width=\"120\" height=\"145\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Anton_New_S-249x300.jpg 249w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Anton_New_S.jpg 400w\" sizes=\"(max-width: 120px) 100vw, 120px\" \/><\/p>\n<p><a href=\" https:\/\/www.createspace.com\/6432246\" target=\"_blank\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1059\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Anton_CS-300x300.jpg\" alt=\"Amazon Icon Anton_CS\" width=\"175\" height=\"175\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Anton_CS-300x300.jpg 300w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Anton_CS-150x150.jpg 150w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Amazon-Icon-Anton_CS.jpg 600w\" sizes=\"(max-width: 175px) 100vw, 175px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Teen $10.99 (Slapband).<\/p>\n<h4><span style=\"color: #008000;\">EFT is nie vir Createspace moontlik nie.<\/span><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=2\" rel=\"attachment wp-att-84\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-84\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back.jpeg\" alt=\"Back\" width=\"50\" height=\"50\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back.jpeg 204w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back-150x150.jpeg 150w\" sizes=\"(max-width: 50px) 100vw, 50px\" \/><\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>ISBN 978-0-620-67189-7(e-pub) ISBN 978-0-620-67190-3(mobi) Hugo Smit, musiekonderwyser en liedjieskrywer se hele lewe stort in duie toe sy vrou en twee dogters hom wegjaag, na Melanie hom valslik beskuldig het van ontrouheid, omdat hy nie by haar wou slaap nie. Sonder sy dogters is hy dood. Hulle wil hom nie weer sien nie. Hy versin sy [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"templates\/template-full.php","meta":{"_links_to":"","_links_to_target":""},"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/197"}],"collection":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=197"}],"version-history":[{"count":23,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/197\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1539,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/197\/revisions\/1539"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=197"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}