{"id":1101,"date":"2016-09-30T16:05:31","date_gmt":"2016-09-30T14:05:31","guid":{"rendered":"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=1101"},"modified":"2018-03-14T20:01:48","modified_gmt":"2018-03-14T18:01:48","slug":"temmer-van-sy-hart","status":"publish","type":"page","link":"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=1101","title":{"rendered":"Temmer van sy hart"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1345\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Temmer_S-244x300.jpg\" width=\"326\" height=\"400\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Temmer_S-244x300.jpg 244w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Temmer_S.jpg 400w\" sizes=\"(max-width: 326px) 100vw, 326px\" \/><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-2029\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/Romantiese-Weergawe-300x30.jpg\" alt=\"\" width=\"240\" height=\"24\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/Romantiese-Weergawe-300x30.jpg 300w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/Romantiese-Weergawe-768x77.jpg 768w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/Romantiese-Weergawe.jpg 776w\" sizes=\"(max-width: 240px) 100vw, 240px\" \/><\/p>\n<p>ISBN: 978-1-370-01419-4 (epub)<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Interaktiewe weergawe. Die leser kan met die kies van &#8216;n skakel besluit of hy\/sy die romantiese weergawe wil lees (waar die bedtonele nie beskryf word nie maar aan die verbeelding oorgelaat word), of die erotiese weergawe (waar die bedtonele beskryf word an dit nie aan die verbeelding oorgelaat word nie).<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mari\u00ebtte Swart kry &#8216;n gesogte pos by die dieretuin, die laaste stappie voor sy die beroep inpalm wat sy so lankal begeer. Sy stel &#8216;n veearts van die buiteland aan wie Afrikaans praat. Hy is uiters bekwaam. Sy kom goed met hom oor die weg en gou is hulle vriende, al is sy ouer as hy.<\/p>\n<p>Wanneer Fritz van seksuele wangedrag beskuldig word, skors sy hom as voorsorgmaatre\u00ebl en na sy app\u00e8l misluk dank sy hom af. Sy is woedend toe\u00a0 hy haar van oneerlikheid beskuldig. Hy gee pad in sy soeke na ander werk.<\/p>\n<p>Fritz se kollegas bedank uit lojaliteit aan hom en dan kry sy die bewyse dat hy onskuldig is. Sy kan die saak nie regstel nie en al haar pogings om hom op te spoor misluk. Sy eie prokureur kan haar ook nie help nie. Sy besef sy het sy lewe verwoes en hom baie seer gemaak. Sy bedank en gaan werk op &#8216;n verafgele\u00eb wildplaas.<\/p>\n<p>Daar besef sy dat Fritz op dieselfde plaas werk. Hy wil niks met haar te doen h\u00ea nie. Hy beskou haar as oneerlik. Mari\u00ebtte kan nie haar gevoel teenoor hom afskakel nie. Hoe gaan sy hom oortuig sy het geglo sy tree reg op en dat sy nie oneerlik was nie? Fritz se gedrag is onvoorspelbaar. Hy kan haar nie vergewe nie, alhoewel sy glo hy het steeds gevoelens vir haar. Hoekom is die lewe so onregverdig?<\/p>\n<p><strong>Die elektroniese weergawe is die skoon en romantiese weergawe. Seks word nie in detail beskryf nie. Die gedrukte weergawe is ook nou die skoon weergawe.<\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-100\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Goodreads.com_.jpeg\" alt=\"Goodreads.com\" width=\"80\" height=\"80\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Goodreads.com_.jpeg 225w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Goodreads.com_-150x150.jpeg 150w\" sizes=\"(max-width: 80px) 100vw, 80px\" \/><\/p>\n<h3>Goodreads.com resensies:<\/h3>\n<p><strong>Mischelle Lewis<\/strong> (5 Sterre)<\/p>\n<p>Hierdie boek is die laaste boek wat die skrywer uitgebring het in September 2016.<br \/>\nDit is die liefdesverhaal wat jou vasgenael hou tot jy die laaste bladsy geniet het. Die liefde kan so mooi wees en Johan Crous het dit so uitgebeeld. Hy het ook die seerkry uitgebeeld, en ook die konflik wat mag kom in liefde. Sy beskrywing van vergifnis en versoening is so mooi.<br \/>\nHy beskryf die eerste keer wat Elsa en Fritz intiem geraak het so mooi dat ek gevoel het dit was ek. Wow! Ek het die sjokolade op sy lippe geproe.<br \/>\nDie leser kry egter die keuse om die skoner weergawe te lees met die kies van &#8216;n skakel.<br \/>\nEk kan nie meer wag vir sy volgende boek nie!<\/p>\n<p><strong>Jessica De Beer<\/strong> (5 Sterre)<\/p>\n<p>Oom Johan se nuutste boek is die ideale, stormagtige en onvoorspelbare liefdesverhaal, vol opwinding en gebeure. Die verhaal verveel die leser nie een keer nie en dit het die ideale en gelukkige einde.<br \/>\nDie boek het ook sy intieme toneel en die lugversorgers moet maar aangeskakel word. Dit is smaakvol beskryf. Hou ook maar die sneesdoekies byderhand.<br \/>\nDie gebeure in die wildtuin is geloofwaardig en die emosies en gevoel van elke karakter word mooi beskryf.<br \/>\nWelgedaan.<\/p>\n<p><strong>Chantal Botha<\/strong> (5 Sterre)<\/p>\n<p>Die mooi liefdesverhaal, propvol storms, liefde en hartstog.<br \/>\nMari\u00ebtte benadeel onwetend die man wat sy begeer en dan, hoe kan sy die wiel terugdraai?<br \/>\nJohan beskryf hoe hul verhouding posvat tot die groot breuk kom. Hy bring die boek tot waar die leser dit wil h\u00ea, en eindig met &#8216;n verrassende einde, wat die leser in trane laat. Wat &#8216;n mooi einde nie aan &#8216;n boek kan doen nie.<\/p>\n<p><strong>S<\/strong><strong>onja Hamman<\/strong> (5 Sterre)<\/p>\n<p>Pragtige liefdesverhaal tussen twee mense wat mekaar van die eerste ontmoeting wil h\u00ea. Hulle ervaar tipiese liefdesprobleme en dit kan hul verhouding sink.<br \/>\nDie tipiese feit dat dinge nie altyd so is soos dit lyk nie, is nogal waar.<br \/>\nDie liefdestonele en die sjokolade oor mens se lyf, sjoe, ek raak sommer weer warm.<\/p>\n<p><strong>Elsa Naude<\/strong> (5 Sterre)<\/p>\n<p>Die romantiese verhaal waarvoor ek gewag het.<br \/>\nLiefde kan ook seerkry en jy kan onwetend iemand seermaak.<br \/>\nDie storielyn hou jou geboei. Die liefdes tonele stel nie teleur nie. Ek wonders nou self hoe dit sal voel as iemand sjokolande van my lyf af moet lek.<br \/>\nDie einde is verrassend en gelukkig. Johan sktryf nie &#8220;cliffhangers&#8221; nie.<\/p>\n<p><strong>Lynette Bam<\/strong> (5 Sterre)<\/p>\n<p>Tipiese liefdesverhaal vol storms.<br \/>\nEnige verhouding kan onstuimig raak.<br \/>\nDie liefdestonele is romanties verby.<br \/>\nDie pragtige en gelukkige einde stel die leser tevrede.<\/p>\n<p><strong>Elaine Du Preez<\/strong> (4 Sterre)<\/p>\n<p>Mooi liefdesverhaal, vol storms.<br \/>\nBaie mooi en interessante plot.<br \/>\nStomende liefdestoneel en baie mooi einde.<\/p>\n<p><strong>Andr\u00e9 Els<\/strong> (4 Sterre)<\/p>\n<p>Goeie leesstof.<br \/>\nDie plot is baie fyn uitgewerk en die einde kom mooi uiteengesit bymekaar.<br \/>\nDie gebeure is geloofwaardig uiteengesit.<\/p>\n<p><strong>Johnny Weizmuller<\/strong> (4 Sterre)<\/p>\n<p>Boeiende verhaal oor die tem van &#8216;n man se hart na dit seergemaak is deur die heldin van die verhaal.<br \/>\nDie wildtuin gebeure is nogal boeiend beskryf.<\/p>\n<p><strong>Zelda Bussey<\/strong> (5 Sterre)<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\">Koop:<\/h3>\n<h4 style=\"text-align: justify;\">Elektronies:<\/h4>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1509 size-medium\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Cell_Icon_Temmer-300x117.jpg\" width=\"300\" height=\"117\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Cell_Icon_Temmer-300x117.jpg 300w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Cell_Icon_Temmer.jpg 400w\" sizes=\"(max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/p>\n<div class=\"smashwords-widget\" style=\"width: 180px; height: 150px;\" data-headline=\"Temmer van sy hart\" data-height=\"150\" data-width=\"180\" data-buttoncolor=\"#ffc801\" data-bgcolor=\"#fafafa\" data-ribboncolor=\"#4181c3\" data-font=\"sans\" data-items=\"book:667144\" data-type=\"single\"><\/div>\n<p><script id=\"smashwords-widget-js\" async=\"async\" src=\"\/\/www.smashwidgets.com\/1\/widgets.js\"><\/script><\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/www.amazon.com\/Temmer-van-sy-hart-Afrikaans-ebook\/dp\/B01LXX55S9\/ref=sr_1_1?s=digital-text&amp;ie=UTF8&amp;qid=1475245511&amp;sr=1-1&amp;keywords=temmer+van+sy+hart\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1107\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/09\/Amazon-Icon-Temmer-300x300.jpg\" alt=\"amazon-icon-temmer\" width=\"165\" height=\"165\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/09\/Amazon-Icon-Temmer-300x300.jpg 300w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/09\/Amazon-Icon-Temmer-150x150.jpg 150w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/09\/Amazon-Icon-Temmer.jpg 600w\" sizes=\"(max-width: 165px) 100vw, 165px\" \/><\/a><br \/>\nTeen $3.41 (mobi weergawe) en $9.99 (Slapband weergawe).<\/p>\n<h4><span style=\"color: #0000ff;\">EFT kopers, kontak my deur die kontakblad (Amazon.com se slapband weergawe uitgesluit).<\/span><\/h4>\n<h4>Slapband:<\/h4>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1345\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Temmer_S-244x300.jpg\" width=\"120\" height=\"147\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Temmer_S-244x300.jpg 244w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Temmer_S.jpg 400w\" sizes=\"(max-width: 120px) 100vw, 120px\" \/><\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/www.createspace.com\/6700097\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1348\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/09\/Amazon-Icon-Temmer_CS-300x300.jpg\" width=\"165\" height=\"165\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/09\/Amazon-Icon-Temmer_CS-300x300.jpg 300w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/09\/Amazon-Icon-Temmer_CS-150x150.jpg 150w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/09\/Amazon-Icon-Temmer_CS.jpg 600w\" sizes=\"(max-width: 165px) 100vw, 165px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Teen $9.99 (Slapband)<\/p>\n<h4><span style=\"color: #339966;\">EFT is nie vir Createspace moontlik nie.<\/span><\/h4>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=2\" rel=\"attachment wp-att-84\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-84\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back.jpeg\" alt=\"Back\" width=\"50\" height=\"50\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back.jpeg 204w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back-150x150.jpeg 150w\" sizes=\"(max-width: 50px) 100vw, 50px\" \/><\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>ISBN: 978-1-370-01419-4 (epub) Interaktiewe weergawe. Die leser kan met die kies van &#8216;n skakel besluit of hy\/sy die romantiese weergawe wil lees (waar die bedtonele nie beskryf word nie maar aan die verbeelding oorgelaat word), of die erotiese weergawe (waar die bedtonele beskryf word an dit nie aan die verbeelding oorgelaat word nie). Mari\u00ebtte Swart [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"_links_to":"","_links_to_target":""},"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/1101"}],"collection":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1101"}],"version-history":[{"count":18,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/1101\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":2059,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/1101\/revisions\/2059"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1101"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}