{"id":1012,"date":"2016-08-13T20:02:24","date_gmt":"2016-08-13T18:02:24","guid":{"rendered":"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=1012"},"modified":"2017-01-15T18:30:16","modified_gmt":"2017-01-15T16:30:16","slug":"omnibus-4","status":"publish","type":"page","link":"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=1012","title":{"rendered":"Omnibus 4"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1337\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Omnibus-4_S-249x300.jpg\" width=\"332\" height=\"400\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Omnibus-4_S-249x300.jpg 249w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Omnibus-4_S.jpg 400w\" sizes=\"(max-width: 332px) 100vw, 332px\" \/><\/p>\n<p>ISBN 978 1 310 58091 8 (epub)<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>Pauline vind Geluk<\/strong><br \/>\nWessel Bruwer verbreek sy verhouding met sy liefde, Mandie, toe sy nie met hom wil trou nie en sy &#8216;n oop verhouding wil h\u00ea. Hy verhuis terug na Suid-Afrika en werk as vlie\u00ebnier by Meyer Industries in George.<br \/>\nPauline Niemand Marx, die suksesvolle eiendomsagent se lewe kom tot stilstand toe haar man haar los vir &#8216;n jong kind. Haar hart is gebreek.<br \/>\nNa &#8216;n suksesvolle noodlanding, wat sy vanuit haar vriendin se kantoor aanskou het, ontmoet Pauline vir Wessel en daar is onmiddellik &#8216;n vonk tussen die twee. Wessel slaan haar voete onder haar uit en hulle weet vroeg hulle wil mekaar h\u00ea, ongeag die ouderdomsverskil. Wessel vra haar om met hom te trou en hulle raak verloof.<br \/>\nNet daarna loop alles skeef. Pauline gee hom die trekpas. Wessel verloor sy werk en word gearresteer. Pauline ontdek dat sy swanger is&#8230;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>Die Spanjaard<\/strong><br \/>\nAnnette Van Tonder, &#8216;n onderwyseres van Ellisras, se ego word ernstig geknou deur &#8216;n sekuriteitswag, Fanie Van Blerk. Sy verafsku hom, veral toe dit &#8216;n tweede keer gebeur het. Sy braak gal teenoor hom toe hy by die skool &#8216;n aanbieding kom doen oor helikopters vlieg en lug paramedici. Hy doen hom voor as &#8216;n Spanjaard, maar sy word nie gebluf nie. Sy aanskou ook hoe hy geld by Chinese renoster stropers ontvang.<br \/>\nPieter, haar broer, is op &#8216;n studie besoek aan Spanje, en is omgekrap omdat sy Spaanse vriend, Enrique of Enno, soos hy hom noem, nie daar is nie. Hy wou hom so graag sien.<br \/>\nAnnette is hoogs ontstoke toe sy die einste sekuriteitswag by haar pa se plaas aantref, waar sy ook woon, en sy uitvind hy is in diens van haar pa. Sy laat hom onmiddellik afdank, want hy is daar net om te stroop. Die helikoptervlie\u00ebnier wat hom vervang is nie so ervare as die Spanjaard nie en hul buffels breek deur die grensdraad en hulle kan nou hul plaas verloor. Pieter is woedend toe hy terugkom vanaf Spanje.<br \/>\nTydens &#8216;n helikopter rit by die skool se fees ontmoet Pieter sy vriend Enno en Annette besef iets is drasties verkeerd. Enno en Juan Cortes is dieselfde persoon! Hy is haar broer se beste vriend. Sy het hom met Van Blerk verwar en hom van die familie vervreem. Pieter nooi hom na die dans en hy dans met al die vroue, behalwe met haar. Sy kan hom nie kwalik neem nie. Sy wil so graag met hom vrede maak. Sy erken sy voel meer vir hom as wat sy gedink het.<br \/>\nHoe gaan sy hom kry om na die plaas te kom sodat sy om verskoning kan vra? Sal hy haar vergewe? Hy is die man so na aan haar hart.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>Daardie Nag<\/strong><br \/>\nNa haar ginekologiese operasie is Debbie Bosman gereed om met haar liefdeslewe voor te gaan. Haar man Bossie is die man van haar drome, maar hy stel glad nie meer in haar belang nie. Hy moes te lank sonder haar liefde klaarkom.<br \/>\nDebbie besef hy sien &#8216;n ander vrou. Sy is gebreek. Hoe kan haar Bossie sy troos aan &#8216;n ander vrou se boesem soek? Sy is gebreek toe sy hoor hy neem die ander vrou na &#8216;n gastehuis vir &#8216;n naweek. Philip, hul buurman troos haar.<br \/>\nDebbie se vriendin, &#8216;n privaatspeurder help haar om die waarheid te ontbloot. Wat Debbie uitvind is skokkend. Lees hoe onvoorwaardelike en opregte liefde alles moontlik kan opoffer.<\/p>\n<p>Hierdie boek is interaktief. U kan dus met die keuse van &#8216;n skakel kies tussen die Erotiese weergawe (Seks word beskryf) en die Romantiese weergawe (Seks word nie beskryf nie). Lees tot u &#8216;n keuse moet maak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-985\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/03\/Interaktief.jpg\" alt=\"Interaktief\" width=\"200\" height=\"100\" \/><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die elektroniese weergawe is interaktief. U as leser kan met die kies van \u2018n skakel kies of u die erotiese of romantiese weergawe wil lees, met ander woorde, u kan kies of u die boek met of sonder beskrywende seks wil lees.<\/p>\n<h3 style=\"text-align: justify;\">Koop:<\/h3>\n<h4 style=\"text-align: justify;\">Elektronies:<\/h4>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1500 size-medium\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Cell_Icon_Omnibus-4-300x117.jpg\" width=\"300\" height=\"117\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Cell_Icon_Omnibus-4-300x117.jpg 300w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/05\/Cell_Icon_Omnibus-4.jpg 400w\" sizes=\"(max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/p>\n<div class=\"smashwords-widget\" style=\"width: 180px; height: 150px;\" data-headline=\"Omnibus 4\" data-height=\"150\" data-width=\"180\" data-buttoncolor=\"#ffc801\" data-bgcolor=\"#fafafa\" data-ribboncolor=\"#4181c3\" data-font=\"sans\" data-items=\"book:657974\" data-type=\"single\"><\/div>\n<p><script id=\"smashwords-widget-js\" src=\"\/\/www.smashwidgets.com\/1\/widgets.js\" async=\"async\"><\/script><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1017\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/Amazon-Icon-Omnibus-4-300x300.jpg\" alt=\"Amazon Icon Omnibus 4\" width=\"170\" height=\"170\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/Amazon-Icon-Omnibus-4-300x300.jpg 300w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/Amazon-Icon-Omnibus-4-150x150.jpg 150w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/Amazon-Icon-Omnibus-4.jpg 600w\" sizes=\"(max-width: 170px) 100vw, 170px\" \/><\/p>\n<p>Teen $5.69 (mobi Weergawe) en $19.99 (slapband Weergawe).<\/p>\n<h4><span style=\"color: #0000ff;\">EFT kopers, kontak my deur die kontakblad (Amazon.com se slapband weergawe uitgesluit).<\/span><\/h4>\n<h4>Slapband:<\/h4>\n<p><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1337\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Omnibus-4_S-249x300.jpg\" width=\"120\" height=\"145\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Omnibus-4_S-249x300.jpg 249w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/3D-Book-Template_Omnibus-4_S.jpg 400w\" sizes=\"(max-width: 120px) 100vw, 120px\" \/><\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/www.createspace.com\/6698664\" target=\"_blank\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-1340\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/Amazon-Icon-Omnibus-4_CS-300x300.jpg\" width=\"170\" height=\"170\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/Amazon-Icon-Omnibus-4_CS-300x300.jpg 300w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/Amazon-Icon-Omnibus-4_CS-150x150.jpg 150w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/08\/Amazon-Icon-Omnibus-4_CS.jpg 600w\" sizes=\"(max-width: 170px) 100vw, 170px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Teen $19.99 (slapband)<\/p>\n<h4><span style=\"color: #339966;\">EFT is nie vir Createspace moontlik nie.<\/span><\/h4>\n<p><a href=\"http:\/\/johancrous.co.za\/?page_id=2\" rel=\"attachment wp-att-84\"><img loading=\"lazy\" class=\"alignnone wp-image-84\" src=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back.jpeg\" alt=\"Back\" width=\"50\" height=\"50\" srcset=\"http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back.jpeg 204w, http:\/\/johancrous.co.za\/wp-content\/uploads\/2015\/11\/Back-150x150.jpeg 150w\" sizes=\"(max-width: 50px) 100vw, 50px\" \/><\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>ISBN 978 1 310 58091 8 (epub) Pauline vind Geluk Wessel Bruwer verbreek sy verhouding met sy liefde, Mandie, toe sy nie met hom wil trou nie en sy &#8216;n oop verhouding wil h\u00ea. Hy verhuis terug na Suid-Afrika en werk as vlie\u00ebnier by Meyer Industries in George. Pauline Niemand Marx, die suksesvolle eiendomsagent se [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"_links_to":"","_links_to_target":""},"_links":{"self":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/1012"}],"collection":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=1012"}],"version-history":[{"count":10,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/1012\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1548,"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/pages\/1012\/revisions\/1548"}],"wp:attachment":[{"href":"http:\/\/johancrous.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=1012"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}